My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Showcase your baby
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7622
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 648 times
Been thanked: 385 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Tinus lotz » 16 Jun 2019 17:10

Alex Roux wrote:
16 Jun 2019 15:51
Tinus lotz wrote:
16 Jun 2019 03:27
4.5km per lieter maak almal dood .....dit is net noe meer viable om so te probeer ry nie.
Erens het iemand gesè dat die 4.5 die beste overlander is ....ek glo glad nie dat dit waar is nie maar dis my opienie
4.2td gee 400nm en 100kw op agter wiele nadat sojo hom onder hande gehad het
4.5 doen helfde daai
4.2 gee gemaklik 8 ave
4.5 gee helfde daai...
Vir overlanding is afstand allles Piet se kar vat 200 lieter
Met ander woorde nou kan hy 1600 km ry teenoor 800 dit maak sin
Moet my nie verkeerd verstaan nie die 4.5 is bullet proof harde engine maar mens kannie elke dag soveel brandstof betaal nie .
Ek dink wel dat die 4.2 td net so harde engine is maar mens moet vir die madman luister .....as hy sê tel jou voet op moet jy optel .....
Die 4.2 se ry is ook net beter ....jy sit in 5de en ry niks op en af nie ...toe ek in Nelspruit gewerk het het ek slegs ratte by tolhekke geruil
O ja n goeie 2de hanse 4.5 gaan vir omtent n stel 4.2 td pistons se koste naby 15k kompleet
TInus, onthou net een ding, wat jy ookal te se het van die Td4.2s,

ek het nog nie van een 4.5 failure op hierdie forum gehoor nie....
Hier en daar bars 'n pyp, maar dis wat met enige kar gebeur na 20 jaar as die goed nie vervang is nie.
4.5 is geduldig. As alles nie 100% reg is nie, bring hy jou nog huis toe. 4.2TD doen nie dit nie.
Nee ek weet ou dis hoekom ek sê hy is bullet proof maar hy is stadig en baie swaar ....as mens een keer n jaar vêr ry is dit seker ok maar nie vir elke dag met naby 20 rand n lieter nie

User avatar
David M
Patrolman
Patrolman
Posts: 874
Joined: 12 Nov 2013 15:13
Full Name: David Marais
Nickname: David Marais
Home Town: Midrand
Current 4x4: 1998 4.5 GL Patrol
2006 4.2 Td Bakkie (SWAMBO's) - The "Firetruck"
Home Language: English
Location: Midrand
Has thanked: 19 times
Been thanked: 90 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by David M » 16 Jun 2019 17:57

Tinus lotz wrote:
16 Jun 2019 17:10
Alex Roux wrote:
16 Jun 2019 15:51
Tinus lotz wrote:
16 Jun 2019 03:27
4.5km per lieter maak almal dood .....dit is net noe meer viable om so te probeer ry nie.
Erens het iemand gesè dat die 4.5 die beste overlander is ....ek glo glad nie dat dit waar is nie maar dis my opienie
4.2td gee 400nm en 100kw op agter wiele nadat sojo hom onder hande gehad het
4.5 doen helfde daai
4.2 gee gemaklik 8 ave
4.5 gee helfde daai...
Vir overlanding is afstand allles Piet se kar vat 200 lieter
Met ander woorde nou kan hy 1600 km ry teenoor 800 dit maak sin
Moet my nie verkeerd verstaan nie die 4.5 is bullet proof harde engine maar mens kannie elke dag soveel brandstof betaal nie .
Ek dink wel dat die 4.2 td net so harde engine is maar mens moet vir die madman luister .....as hy sê tel jou voet op moet jy optel .....
Die 4.2 se ry is ook net beter ....jy sit in 5de en ry niks op en af nie ...toe ek in Nelspruit gewerk het het ek slegs ratte by tolhekke geruil
O ja n goeie 2de hanse 4.5 gaan vir omtent n stel 4.2 td pistons se koste naby 15k kompleet
TInus, onthou net een ding, wat jy ookal te se het van die Td4.2s,

ek het nog nie van een 4.5 failure op hierdie forum gehoor nie....
Hier en daar bars 'n pyp, maar dis wat met enige kar gebeur na 20 jaar as die goed nie vervang is nie.
4.5 is geduldig. As alles nie 100% reg is nie, bring hy jou nog huis toe. 4.2TD doen nie dit nie.
Nee ek weet ou dis hoekom ek sê hy is bullet proof maar hy is stadig en baie swaar ....as mens een keer n jaar vêr ry is dit seker ok maar nie vir elke dag met naby 20 rand n lieter nie
Alex makes a good point and as I have recently owned both I believe I can comment objectively.

The bottom line is although the turbo diesel is much more of a pleasure to use in every way I believe there is a lot more attention to detail required on the diesel engine than the petrol engine to have the same confidence in it.

I am almost but not quite there on the turbo diesel so if I had a choice of which to use on a solo trip through the CKGR it would still be the petrol. However doing the same trip with a caravan behind I would opt for the turbo diesel, not quite have the same peace of mind but the consumption and torque would sway me.

Both PC and I have done the figures on how long the TD takes to pay for itself over the petrol. I do more mileage and my initial costs where higher but PC's initial petrol consumption was higher and we both come out at about 2 to 3 years.

So if used purely for overlanding with no heavy caravan/trailer my choice would still be the 4.5 but as soon as everyday use and towing come into the equation the TD takes over. However the 4.2 without a turbo could be an option for overlanding as well.
There are still places out there!!!! - Daniel Goz - The "Tapam" movie

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 5807
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 474 times
Been thanked: 502 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Peter Connan » 16 Jun 2019 19:46

Malcolm, I will answer the question from my perspective on this thread: viewtopic.php?f=43&t=8306&start=10
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

XenoBlitz
Senior Member
Senior Member
Posts: 358
Joined: 13 Sep 2010 10:40
Full Name: Wilhelm van Rooyen
Nickname: Wilhelm
Home Town: Secunda
Current 4x4: The 4.5 Turbo
SWAMBO - 2007 Jimny
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 51 times
Been thanked: 62 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by XenoBlitz » 18 Jun 2019 07:52

Tinus lotz wrote:
16 Jun 2019 03:27
4.5km per lieter maak almal dood .....dit is net noe meer viable om so te probeer ry nie.
Erens het iemand gesè dat die 4.5 die beste overlander is ....ek glo glad nie dat dit waar is nie maar dis my opienie
4.2td gee 400nm en 100kw op agter wiele nadat sojo hom onder hande gehad het
4.5 doen helfde daai
I fully agree with fuel consumption, given that 120l of fuel gets you a little over 600 km on a 4.5, however with the rest, I cannot agree.

Standard 4.5 gives roughly 105 kW on the wheels (provided it is in good condition) and if you truly want to compare apples with apples, after Sojo got hold of my 4.5, it was producing slightly more torque and a lot more power than the 4.2TD. So we either need to compare a standard 4.2 with a standard 4.5 or a Sojo 4.2 with a Sojo 4.5. In both cases the 4.5 comes out on top. :blonde:

In terms of reliability both engines are rock solid but the 4.5 is bullet proof. Even a sick engine will still get you home.

Don't get me wrong, the 4.2TD is amazing, and yes it does have better fuel consumption, but I will never get rid of my 4.5. EVER.
May the road be long.. and dirty.
The 4.5 Turbo

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7622
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 648 times
Been thanked: 385 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Tinus lotz » 18 Jun 2019 08:40

Ek hoor maar ek het van torgue gepraat ..... ek het baie respek vir die 4.5 maters net duur om te run. :thumbup:

User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2689
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 182 times
Been thanked: 303 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Michael » 18 Jun 2019 18:44

Goed gese Wilhelm, gaan oor waar jou hart is :thumbup:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff

User avatar
hugejp
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1850
Joined: 21 Oct 2014 21:01
Full Name: JP Viviers
Nickname: Oupoot
Home Town: JHB
Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller"
Home Language: Half & Half
Has thanked: 146 times
Been thanked: 132 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by hugejp » 18 Jun 2019 18:47

XenoBlitz wrote:
18 Jun 2019 07:52
Tinus lotz wrote:
16 Jun 2019 03:27
4.5km per lieter maak almal dood .....dit is net noe meer viable om so te probeer ry nie.
Erens het iemand gesè dat die 4.5 die beste overlander is ....ek glo glad nie dat dit waar is nie maar dis my opienie
4.2td gee 400nm en 100kw op agter wiele nadat sojo hom onder hande gehad het
4.5 doen helfde daai
I fully agree with fuel consumption, given that 120l of fuel gets you a little over 600 km on a 4.5, however with the rest, I cannot agree.

Standard 4.5 gives roughly 105 kW on the wheels (provided it is in good condition) and if you truly want to compare apples with apples, after Sojo got hold of my 4.5, it was producing slightly more torque and a lot more power than the 4.2TD. So we either need to compare a standard 4.2 with a standard 4.5 or a Sojo 4.2 with a Sojo 4.5. In both cases the 4.5 comes out on top. :blonde:

In terms of reliability both engines are rock solid but the 4.5 is bullet proof. Even a sick engine will still get you home.

Don't get me wrong, the 4.2TD is amazing, and yes it does have better fuel consumption, but I will never get rid of my 4.5. EVER.

Remind us all again what internal engine parts that 4.5 is running to make it "bullet proof" under boost??? :rolling:
----------------------------------------------------------------------

You CAN with a NISSAN!

Jy KAN met 'n DATSUN!

User avatar
Seandp
Full Member
Full Member
Posts: 33
Joined: 30 Apr 2019 13:46
Full Name: Sean Du Plessis
Nickname: Sean
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Suzuki sj 410(toy)
Gu Patrol 4.2tdi GRX (Also on the smokers team now)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 6 times
Been thanked: 23 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Seandp » 19 Jun 2019 07:14

Hierdie Begin klink soos die 30-06 vs 308 strydbyl klink maar ek wil graag my opinien lig oor die 2. (Hou in gedagte dis my eerste patrol en dat ek nog nooit n fan van enige straight 6 was nie het groot geword met v8's en is gewoond aan hulle).My eerste indrukke was met die 4.5 dat hy trek baie lekker maar Rpm was net te hoog op standaard wiele en met die 4.3 Ratios wat in is wat fuel consumption aanbetref die 4.5 het my min of meer 4 kilos op n liter gegee gestel ek was op 35's soos nou was dit nader aan die 3 kilos op n liter.En die kar sou nog meer sluggish gevoel het met 35's op.
(2) die diesel is vir my in die selfde kar n 100% verbetering hy is meer responsive onder langs waar die (4.5 gerev moet word om hom wakker te maak) wat brandstof verbruik aan betref ge hy so 7 kilos op n liter en dit op Joburg highway verkeer van ry tot jy op n lekker spoed is en dan stop omdat een of ander iemand in sy neus grou en iemad anders moet dood stop om eers n foto te neem en dit op facebook moet post.Maar om trug te kom by my ervaring die diesel is n vir my n baie meer ekonomiese besluit en ja dit is n duur engin om oor te doen dit stem ek maar ek se nog steeds as jy n dieselonder hou en hom nie uit sy turbo range uit ry (bedoelende hom rev tot daar nie meer krag is nie) nie sal hy hou verewig.Inteendeel as jy n 4.5 ry en hom nooit diens nie sal jy verseker ook moeilikheid op tel.
P.s Ek het altyd geglo diesel is die grootse pot srooi onder die hemel ruim net omdat daar in my kop in geprogrameer was dat enige petrol motor kan krag maak tot dat ek begin diesel karre gery het en wat diesel tunnig in S.A aanbetref het ons nog net aan die voorblad van die boek geraak daar is envoudig net nie genoeg kennis wat dit aanbetref nie.Ek is seker Michael Leer elke dag nog en is beryd om nog meer te leer wat uit n diesel uit gehaal kan word.Gaan kyk maar eninge video op youtube wat n amerikaner uit n 12valve dodge motor kan haal en wat maak hulle met n 4cylinder cummins diesel.Ek se dit weer Diesel tuning is ongeraak in S.A
Ps ek sal bietjie Later n paar foto's op sit
En daar is n Madman wat geinstaleer moet word in die volgende week of so Moet dankie aan Anthony se dat hy vir my een gekry het en dat ek hom kon gaan pla het op n vakansie dag om op te laai.

XenoBlitz
Senior Member
Senior Member
Posts: 358
Joined: 13 Sep 2010 10:40
Full Name: Wilhelm van Rooyen
Nickname: Wilhelm
Home Town: Secunda
Current 4x4: The 4.5 Turbo
SWAMBO - 2007 Jimny
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 51 times
Been thanked: 62 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by XenoBlitz » 19 Jun 2019 07:33

Gentlemen, I have no interest in sparking a huge debate, firstly, because we are now effectively hijacking someone else's thread, and secondly, because it is not the Patrol way.

What I can say however is the huge amount of support for the 4.2TD is a testament to the work that Michael has been doing. I think so many 4.2 TD's went through his hands that people are now considering that as standard and to this end I can say Well done Michael. :bravo:

Just the fact that this debate has even begun means that there are nowadays many good options for the Patrol lovers, whether it be diesel or petrol standard or modified (Sojo, Graham etc.), 1980 or Y62. The future of Patrol looks good. :woo:

And BTW: Sean I am happy that you are satisfied with your vehicle.
May the road be long.. and dirty.
The 4.5 Turbo

User avatar
Seandp
Full Member
Full Member
Posts: 33
Joined: 30 Apr 2019 13:46
Full Name: Sean Du Plessis
Nickname: Sean
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Suzuki sj 410(toy)
Gu Patrol 4.2tdi GRX (Also on the smokers team now)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 6 times
Been thanked: 23 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Seandp » 19 Jun 2019 07:46

Thanks Wilhelm
By the way i will never sell my Trol or buy a other car instead and if it will be replaced by a another Trol again

Post Reply

Return to “08. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: SCUBA Patrol and 4 guests