Search found 7 matches
- 17 Jul 2015 12:59
- Forum: 09. Engines
- Topic: Wat staan my te doen??
- Replies: 22
- Views: 9049
Re: Wat staan my te doen??
Ek wil die lifter more sommer self terug sit. Gan dit n moeilike taak wees of dink jul ek sal dit sel kan doen? Indien ek dit self kan doen hoe doen ek dit? Ek is darm handig met so iets en glo dat ek self sal regkom. Want om dit te laat doen gan weer geld kos,en dan sal ek hom met LRP brandstof ry ...
- 17 Jul 2015 11:11
- Forum: 09. Engines
- Topic: Wat staan my te doen??
- Replies: 22
- Views: 9049
Re: Wat staan my te doen??
Hier is my Bakkie,moet net nog dai rooi stickers by die deure afhaal.
- 17 Jul 2015 08:11
- Forum: 09. Engines
- Topic: Wat staan my te doen??
- Replies: 22
- Views: 9049
Re: Wat staan my te doen??
Dankie vir al die raad sover ek waardeer. Ek sal my head oor doen en dan weet als is reg op hom. Ek geniet my bakkie en wil hom graag betroubaar maak. Ek sal graag wil weet hoe kan ek fotos laai op die blad sodat jul my bakkie kan sien. En sal enige raad verwelkom rondom kragstuur op my voertuig. Ek...
- 16 Jul 2015 17:25
- Forum: 09. Engines
- Topic: Wat staan my te doen??
- Replies: 22
- Views: 9049
Re: Wat staan my te doen??
Wat laat jou so dink Peter? Ek het n stuk gelees waar hul se dat as jy jou lifters of so vervang moet dit als met nuwe parte wees. Blykbaar omdat hul op hul eie glewe werk of so iets. Want an die begin wat dit nr 2 wat moeilikheid gemaak het en no is dit nommer 6. So dink jul ek moet als oor doen?
- 16 Jul 2015 13:32
- Forum: 09. Engines
- Topic: Wat staan my te doen??
- Replies: 22
- Views: 9049
Re: Wat staan my te doen??
Bogeyman.. Kan jy my dalk se wat die hoeveel valve clearance gestel moet wees?
- 16 Jul 2015 13:28
- Forum: 09. Engines
- Topic: Wat staan my te doen??
- Replies: 22
- Views: 9049
Re: Wat staan my te doen??
Ek is nie seker watse carb hy tans op het nie. Ek praat onder koreksie as ek se dis n 38. En ek het nog nie self die enjin oop gemaak nie, het dit maar laat doen. Ek is seker dat dit nie moeilik sal wees as ek dit self doen nie.( Sal graag wil) Ek sal baie bly wees as ek my hande op n maneul kan kry...
- 16 Jul 2015 11:37
- Forum: 09. Engines
- Topic: Wat staan my te doen??
- Replies: 22
- Views: 9049
Wat staan my te doen??
Ek wil graag weet wat die oorsaak is van my proebleem.. Ek ry n safari met n L28 in, no wat gebeur is dat my lifters of altans een gedurig af klim van die rocker af.Nou wil ek weet wat staan ek te doen? Dink jul ek moet die lifters vervang of die rockers of albei? Ek het dit ook oorweeg om die LD28 ...