Search found 18 matches

by psteyn
30 Aug 2015 22:57
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Open door warning light?
Replies: 21
Views: 16771

Re: Open door warning light?

Hi Guys
I have a2003 GRX and have the same problem
Put some double sided tape to ensure good contact but did'nt fix it
Took all of the switches out and serviced them, still no fix
Mine has been like this for over a year
Any other possible fixes????

Ek is nou al effens raad-op :think:
by psteyn
26 Nov 2014 21:56
Forum: 10. Drivetrain
Topic: Ratkas probleme
Replies: 10
Views: 5756

Re: Ratkas probleme

Goeie naand
Ek sal wat wil gee om 800nm uit my 4.8 te kry….
Ongelukkig kry ek nerens iets wat se wat die 4.8 auto box kan handteer nie, weet iemand dalk?
Die eiland bewoners daar onder se dat die box ma swak is en mens moet ma klomp werk laat doen as jy 'n haardroeer opsit
by psteyn
04 May 2014 11:29
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2006 Patrol GRX R130 000
Replies: 6
Views: 2868

Re: 2006 Patrol GRX R160 000

Hi Sias
Ek stel belang, sal jy meer detail kan stuur asb
Piet
by psteyn
07 Jan 2014 09:34
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: DickCepek Alloy wheels Great - Deals for Members !!!
Replies: 6
Views: 2881

Re: DickCepek Alloy wheels Great - Deals for Members !!!

Hi Peter
Where did you get the spare wheel carriers?
I have the same Trol but struggle to find carriers
by psteyn
11 Feb 2013 16:02
Forum: 07. Reference Library
Topic: SERVICE ITEMS
Replies: 114
Views: 185170

Re: SERVICE ITEMS

Powerbrake sells a front disk + pad kit for the patrol, they are very good. Far better than stock Pricing: Powerbrake All Terrain Series FRONT upgrade kit (front AT discs and front Powerbrake AT2 pads) - AT316N1361AT2 @ R4776.60 incl VAT Pads only: Powerbrake AT2 FRONT pad set only - DB1361AT2 @ R96...
by psteyn
24 Jan 2013 19:28
Forum: 09. Engines
Topic: Patrol Fuel burn....
Replies: 32
Views: 8753

Re: Patrol Fuel burn....

Dankie, het hom so
by psteyn
24 Jan 2013 18:42
Forum: 09. Engines
Topic: Patrol Fuel burn....
Replies: 32
Views: 8753

Re: Patrol Fuel burn....

Kagiso II wrote:GROOTSEUN sal daai een kan antwoord
Iemand 'n idee hoe om vir Grootseun in die hande te kry? Het hom ge PM maar nog niks terug gekry nie
by psteyn
24 Jan 2013 18:38
Forum: 09. Engines
Topic: Patrol Fuel burn....
Replies: 32
Views: 8753

Re: Patrol Fuel burn....

Terwyl ek nou al die dinge doen, kan iemand advies gee oor wat die beste vonkproppe is vir die 4.8?
by psteyn
22 Jan 2013 18:52
Forum: 09. Engines
Topic: Patrol Fuel burn....
Replies: 32
Views: 8753

Re: Patrol Fuel burn....

Ek stem 100% saam. Dis n woes lekker trokkie en ek sal hom ry solank ek kan. Wil net seker maak dat als reg is en natuurlik is ek jaloers oor die ouens wat so goeie verbruik kry. 5km/l is heel aanvaarbaar vir my, op die oop pad, maar ek kry dit nie eers nie. My '87 FJ62 cruiser kry beter verbruik as...
by psteyn
22 Jan 2013 18:13
Forum: 09. Engines
Topic: Patrol Fuel burn....
Replies: 32
Views: 8753

Re: Patrol Fuel burn....

Ek is nogal lus vir extra stel bande. My Pajero het Cooper STT op gehad. Daai bande het dit nogal gedoen. Rims is effe van n probleem. Meeste rims is maar lelik. Ek het die bande gery van 2 bar al die pad tot 3.5 bar. Die brandstof verbruik het met 0.2 km/l verskil. Ek dink nie dis die bande nie, ma...

Go to advanced search