1963 Patrol G60
Posted: 12 Mar 2023 11:06
Volledige 1963 patrol met 30,000 myl in baie goeie toestand, tweede lopende patrol en onderdele soos op fotos plus nog los onderdele. Sal ruil vir n 4.8 Patrol in standaard en goeie kondisie.
Sal nog fotos aanstuur op aanvraag.