3.0 d hardbody
Posted: 05 Mar 2023 12:47
Ek het n ou hardbody wat ek opbou
Dit is m 2001 4x2.
Ek het ook n 2000 3/3.3 4x4 sani, wat ek die voor en agter suspension gaan uit gooi, en unimog portals gaan in sit. Dit het geen agteras of agter propshaft nie.
Ek het ook n spaar vet 4x4 gearbox.
Ek wil die voor suspensie, diff en voor Propshaft van die sani net uit bout, en in die hardbody in bout.
Die hardbody/sanie loop bietjie nou. As ek nuwe control arms wil bou wat sterker is, en so 50mm wyer, en wat die hoogte bietjie lig sonder om hoek van hub te beinvloed, waar kry ek langer voor halfshafts?