Wolwekloof 4x4 FREE ENTRY 5 Nov 2022
Posted: 11 Oct 2022 23:29
Toegang tot WOLWEKLOOF vir die dag is GRATIS Free verniet
Vriende, hoekom Oompie julle nader roep: Ons eerskomende Uitreik nou is ons uitreik aan kinders van TIQWA en Macedonian Christian School vir kinders met gestremdhede.
Dis sommer om die draai, Satertdag 5 November te WOLWEKLOOF.
(1) 4x4 4 KIDS -- Dit vind plaas Saterdag 5 November te WOLWEKLOOF, tussen Pretoria en Rayton,
Die doel is om die kinders met leer en fisiese gestremdhede van TIQWA School en Macedonian Christian School op n 4x4 uitstappie te neem en agterna vir hulle n fees piekniek te reel in die vorm van BOU JOU EIE HAMBURGER, Daarvoor moet on salles wat n kiddie op die Hamburger wil sit, daar moet wees. [Vrugte, Groente, Konfyte, Stroop, Peanut botter, egte botter, kaas en wat on snog aan kan dink
Ons benodig jou en jou 4x4 vir die dag om die 4x4 ritte met die kinders te doen. Ons benodig ook voertuie [of n Bussie? ] om die Kinders vanaf Tiqwa [In Equestria, naby Silver Lakes] asook Mcedonian [in Raslouw] aan te ry na Wolwekloof en terug na die tyd. Kan jy help assebelief?
Ons benodig n paar mense wat kan help met die patties braai [die droom is om elke kiddie sy/haar EIE EIE 'Hamburger" te laat bou, na eie smaak.
U bydraes is krities belangrik en sal vreeslik waardeer word. En natuurlik koeldrank en swiets soveel soos hulle wil / kan verorber [en tjips ]
Reëls?? Ja daar is 2 .. GEEN drank gedurende die dag terwyl die kinders daar is, nie en slegs voertuie met sitplek gordels kan gebruik word. Vir die kinders is daar slegs EEN reel: Mag nie baklei nie.
Kan jy kom uithelp ??? Asseblief??
e-pos vir oompi by Outreach2Africa@gmail.com of bel sommer 084 084 8755
OF Stuur whatsapp of Telegram na o84 084 8755 SMS werk ook.
OutreachAfrica
086-110-NPO
In support of Missionaries all over Africa
Helping God’s servants doing God’s work
Mac Mc Menamin 082 699 3055
Bank Besonderhede
Rekening: OutreachAfrica
Bank: Standard Bank;
Branch: Castle Walk;
Branch Code: 014645;
Account number: 415214742
Tipe Rek: Spaarrekening
P O P na +27 82 463 3114 ASSEBLIEF