Page 1 of 2
Something moves?!
Posted: 10 Mar 2010 09:40
by Herrie
Hi Guys, sometimes when I pull off with Ungili it feels time something shifts position - like when you have loaded something in the back and it moves backwards when you pull off.
There is nothing in the back that can move so maybe it is in the drive train. But it does not do it everytime you pull off.
Any suggestions?
Re: Something moves?!
Posted: 10 Mar 2010 11:00
by JG Shields
Kobus, net 'n stupid vraag. Dis nie dalk 'n los brandstof tenk nie? Jy het mos onlangs aan jou tenks gewerk? Nietemin, dit klink of iets los gegaan het.
Re: Something moves?!
Posted: 10 Mar 2010 11:11
by Herrie
Goeie idee JG - sal 'n bietjie kyk.
Re: Something moves?!
Posted: 11 Mar 2010 11:41
by JG Shields
Kobus, het jy al die rondskuifertjie gekry? Ek's nuuskierig.
Re: Something moves?!
Posted: 11 Mar 2010 12:43
by Herrie
Nog nie - die petrol tank is vas. Sal nog verder moet soek.
Re: Something moves?!
Posted: 11 Mar 2010 13:03
by Kagiso II
DISSI DALK NOG VAN MY BRANNEWYNBODDILSJ WAT ONNR JOU SHIETZ RONDROL'IE?
Assit'ie issi - tjek die suspnsie coils en sjox - dan kannit afhang van hoe jy gestop het of daar "skuif" was.
Re: Something moves?!
Posted: 16 Apr 2010 09:31
by SCUBA Patrol
Kobus,
Al die fout gevind?
Kan dit nie dalk speling weer op die ewenaar nie? Weet my Sani DC het so gemaak en dit was een van die probleme ook die busse op die agterste bladvere, maar Ulingi het kronkel vere so kan nie dit wees nie, of kan die busse op die panhards uitgewerk wees?
Phillip
Re: Something moves?!
Posted: 16 Apr 2010 09:39
by Herrie
Hi Phillip,
Nee, ek het nog nie die fout gekry nie. As ek na die skets in die manual kyk, kan ek nie sien dat die panhard rod so iets kan veroorsaak nie - miskien die "leading arm".
Soms voel dit of dit voor is en soms voel dit of dit agter is!
Re: Something moves?!
Posted: 16 Apr 2010 10:59
by AndriesS
Nie dalk n los sitplek nie
Ek hoor hulle het baie van die taxi's terug geroep(re-call) vir inspeksie. iets van n probleem met die nut wat die stuurwiel vashou
Re: Something moves?!
Posted: 19 Apr 2010 07:02
by JG Shields
Ha..ha... Jy bedoel die "moer" wat die stuurwiel vashou!