Page 1 of 1
Ironman 2 inch suspension
Posted: 28 Feb 2022 08:58
by Andre_gtr
Doen n upgrade op suspensie, het my ironman 2inch kit beskikbaar as iemand belangstel
oop vir offers
Andre o-eight3 395 eight six 2 eight
Re: Ironman 2 inch suspension
Posted: 04 Mar 2022 21:54
by SJC
Is dit op n gu of gq?
Wonder nou maar as dit 2” lift op gu is, hoeveel lift sal dit vir gq gee....?
Ek het tans tjm gold 2” lift in my gq... maar indien gu 2” lift meer lift gaan gee in gq is dit opsie wat oorweeg kan word..

Re: Ironman 2 inch suspension
Posted: 07 Mar 2022 09:10
by Andre_gtr
Hi Fanus
dit is vir n GU/y61
Re: Ironman 2 inch suspension
Posted: 06 Jun 2022 08:05
by Jaco Speedy Roos
Dis net Tough Dog wat meer lift gee as wat hulle adverteer. Op my agterkant het ek 40mm hoër gegaan van OME na Toughdog en albei is 2" gerate. Tough Dogs is ook Progressive, so die Tough DOg 300kg constant rated ry beter as die OME comfort coils