Page 1 of 1
Anybody know of a GQ Patrol in scrapyard near you
Posted: 04 Mar 2010 09:59
by Jules
More almal
Ek moet die elektriese venster meganisme op my GQ vervang die ratjie wat die sprocket op en af beweeg het afgebreek en die meganisme is n soliede werkseenheid. Ek is opsoek na n GQ in n skrootwerf sodat ek kan onderhandel vir die part. Laat weet asseblief as jul so ietsie raakloop/sien
Groete
Jules
Re: Anybody know of a GQ Patrol in scrapyard near you
Posted: 04 Mar 2010 10:39
by PierrePille
'n Patrol op 'n scrapyard, is jy nou mal?!
Bel vir Andrew, hy weet dalk van 'n partjie of 2.
Wat se Nissan sal die part kos? Help nou nie om pennywise en pound foolish te wees nie.

Re: Anybody know of a GQ Patrol in scrapyard near you
Posted: 04 Mar 2010 10:52
by Jules
R1450.00 dit is so R1000 bo my budget, ek wil graag my rims vervang

Re: Anybody know of a GQ Patrol in scrapyard near you
Posted: 04 Mar 2010 21:48
by Freakazoid
Myne het ook afgebreek, het weer vasgesweis.
Re: Anybody know of a GQ Patrol in scrapyard near you
Posted: 05 Mar 2010 07:39
by KOOS BEST
Jules , jou topic opskrif , wel wat kan ek se , verwag jy dat GQ op scrapyards gaan le, man jy het n beter kans om verwagtend te word. Sweis daai ding vas !!!!!

Hier is een , maar dit is obviously ver hiervandaan , as jy kyk na die sneeu
Re: Anybody know of a GQ Patrol in scrapyard near you
Posted: 05 Mar 2010 08:18
by Jules
Pierre( aka Freakazoid ) het jy die ratjie meganisme uitgeboor voordat jy hom vasgesweiss het?
Koos daardie lyk soos by Letseng myn daar is n Patrol daar wonder of dit hy is, ek sal maar more weer myself mechanic hou en die meganisme heeltemal uithaal, ons rekenmeesters sukkel soms om die goed weer behoorlik terug tesit. Ek hoop net dat my "rollover" in die nuwejaar met Pastel vandag sleepglad gaan verloop
Ek het met Ray Watt van THABA TOURS gepraat in Underburg hy doen 4x4 trips teen sanipass op, hy het 7 x GQ Patrols, sal hom kry om ook te registreer hier ek glo hy kan nogal goeie insette lewer op die GQ kant
Groete
Jules
Re: Anybody know of a GQ Patrol in scrapyard near you
Posted: 08 Mar 2010 21:19
by Freakazoid
Kan nie onthou nie Jules. post 'n prentjie en kan jou dan se.
I also met up with some of the Thaba guides on the top of Sani. Apparently at the time they had a Cruiser and nobody wanted to touch it. kept on breaking.
Re: Anybody know of a GQ Patrol in scrapyard near you
Posted: 05 May 2010 13:37
by Jules
Het by Japan Autospares hierdie meganisme vir R80 opgetel ( n Nissan 720 s'n ), die Patrol meganisme kos R 1600 by agente
Patrol links en 720 regs

- Elektriese Venster meganisme Patrol.JPG (155.29 KiB) Viewed 2502 times
Pierre ek het op die GQ venster probleem ook n addisionele post geplaas
Groete
Jules