My vrou en my 3.0 Patrols
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
My vrou en my 3.0 Patrols
Met baie hulp van Tinus het ek n 3.0 patrol vir my vrou gekoop
Op aanbeveling van Tinus het ek vir my n automatiese 3.0 Patrol gekoop.
Myne het so effense kloppie gehad, maar ek kon dit gelukkig uitsorteer.
My vrou love haar 3.0 klaar baie. Hy is baie ligter as haar 4.8. Haar 4.8 en v9x sal seker nou maar doekies kry en toeggegooi word.
En ek het nou n plaas - dorp toe gaan auto voertuig. My vrou is baie gemakliker dat ek met auto ry.
My diesel plaas bakkie
Sal binnekort vervang word deur n diesel auto plaas bakkie.
Op aanbeveling van Tinus het ek vir my n automatiese 3.0 Patrol gekoop.
Myne het so effense kloppie gehad, maar ek kon dit gelukkig uitsorteer.
My vrou love haar 3.0 klaar baie. Hy is baie ligter as haar 4.8. Haar 4.8 en v9x sal seker nou maar doekies kry en toeggegooi word.
En ek het nou n plaas - dorp toe gaan auto voertuig. My vrou is baie gemakliker dat ek met auto ry.
My diesel plaas bakkie
Sal binnekort vervang word deur n diesel auto plaas bakkie.
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: My vrou en my 3.0 Patrols
My vrou moan bietjie die krag is minder as haar np300, 4.8 en v9x.
Sit nou gou frontpipe 76mm in. Dan turbo vergroot

- Steele
- Senior Member
- Posts: 240
- Joined: 03 Jun 2020 18:29
- Full Name: Gareth Steele
- Nickname: Steel
- Home Town: Jhb
- Current 4x4: Patrol 3.0 CRD 2014
- Home Language: English
- Has thanked: 72 times
- Been thanked: 53 times
Re: My vrou en my 3.0 Patrols
76 mm pipe and mild engine tune was one of the best mods I did on my Patrol. Much better power lower in the rev range.
Cheers, Gareth
I think, therefore I am........ I think?!?!?!
I think, therefore I am........ I think?!?!?!
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: My vrou en my 3.0 Patrols
Geen verskil. Dalk werk dit beter met groter turbo.Tinus lotz wrote:lekke man daai lyk baie beter
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: My vrou en my 3.0 Patrols
My 3.0 met top mount cooler en 4 spoed auto trek soos n stoomtrein. Geen lift, kleiner bande, maar boy oh boy. Perfection. Ratte seep seep glad. Baie nippier, baie vinniger. Nooit n hunt na gears. Min waar n auto lekkerder ry as semi identiese handrat weergawe. Moet die unichip wees. Elkgeval, ek love die auto, gaan beide love met die groter turbos
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
-
- Patrolman
- Posts: 640
- Joined: 07 Apr 2009 07:13
- Full Name: Malcolm van Coller
- Nickname: mvcoller
- Home Town: In most reverse order - Jhb, V-Town, Vryburg, CT
- Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
1999 4.5 Patrol SGL - Home Language: Afr & Eng
- Location: Befordview
- Has thanked: 40 times
- Been thanked: 179 times
- Contact:
Re: My vrou en my 3.0 Patrols
Agge nee, jammer om dit te hoor.
My 2008 TD30 is nog so sterk soos 'n os met 200k op die klok.
Ek het ook 76mm van turbo regdeur tot agter en ook 'n "mild" unichip. Hy is so getune dat ek bulte opry in 5e sonder dat sy EGT by 650 grade kom.

Who is online
Users browsing this forum: Semrush [Bot] and 30 guests