Page 1 of 2
33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 12 Dec 2021 18:47
by SJC
Looking for a 33” r15 tyre for a spare wheel.
33x12.5r15 or 33x10.5r15....
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 18 Dec 2021 06:31
by Tinus lotz
kyk gou vir jou vandag
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 01 Apr 2022 06:28
by SJC
Anyone got a set of 33” r15’s looking for a home?
(Muddies preferably but anything will do)
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 30 May 2022 10:27
by SJC
At this stage 32” or even 31’s would do....
Anyone?
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 26 Jul 2022 19:48
by SJC
SJC wrote: ↑12 Dec 2021 18:47
Looking for a 33” r15 tyre for a spare wheel.
33x12.5r15 or 33x10.5r15....
Back to original post.... still looking for a used 33x12.5r15 for a spare wheel...
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 31 Jul 2022 01:33
by Tinus lotz
Ek dink jy kort nou net n lift ne ?
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 31 Jul 2022 07:24
by SJC
soek nog steeds n spaar 33x12.5r15
(oorweeg om die nuwe stmax te smous)
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 31 Jul 2022 14:10
by Kagiso II
Ag sorrieeeeee Stefaans man - Ek het 'n 285/75 x 15 MUD Terrain wat in my pad is - Kom haal hom self en bring 6 TAFEL biere [OF nie] oompie is in Benoni
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 31 Jul 2022 15:25
by SJC
Kagiso II wrote: ↑31 Jul 2022 14:10
Ag sorrieeeeee Stefaans man - Ek het 'n 285/75 x 15 MUD Terrain wat in my pad is - Kom haal hom self en bring 6 TAFEL biere [OF nie] oompie is in Benoni
Dankie vir die aanbod. Ek waardeer
Gaan vir my bietjie moeilik wees om daar uit te kom.
Ek moet ander bande by tinus laat optel volgende week Het darem iemand gekry wat dit vir my kan optel, maar benoni gaan bietjie wyd wees.
Re: 33” r15 tyre needed for spare...
Posted: 13 Aug 2022 19:33
by SJC
Kagiso II wrote: ↑31 Jul 2022 14:10
Ag sorrieeeeee Stefaans man - Ek het 'n 285/75 x 15 MUD Terrain wat in my pad is - Kom haal hom self en bring 6 TAFEL biere [OF nie] oompie is in Benoni
Maar hou dit asb vir my sal kyk of ek plan kan maak...