Page 1 of 1

Brakelight fuse

Posted: 18 Nov 2021 08:10
by erasmusdries
Morning

My brakelight fuse keep on blowing,tail lights not a problem.GU Patrol 2000 model

Replaced all globes
Any other suggestions??

Thx

Re: Brakelight fuse

Posted: 18 Nov 2021 18:48
by BaasWiets
Begin by jou trailer plug se drade jy het n short erens daarso globes te verander gaan nie fout regmaak nie.

Re: Brakelight fuse

Posted: 18 Nov 2021 21:10
by erasmusdries
Baie dankie ek vermoed jy is reg,ek het n tyd terug die sleepwa konneksie vervang.