My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
- hugejp
- Patrolman 1000+
- Posts: 2052
- Joined: 21 Oct 2014 21:01
- Full Name: JP Viviers
- Nickname: Oupoot
- Home Town: JHB
- Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller" - Home Language: Half & Half
- Has thanked: 211 times
- Been thanked: 217 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Looking good!!!
How much were the floor mats?
How much were the floor mats?
----------------------------------------------------------------------
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
- Arnolg
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 07 Jul 2021 10:15
- Full Name: Arno le Grand
- Nickname: Arno
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 19 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
They ended up being rather expensive because of the shipping, exchange rates as well as import duties.
All in all R5299.85
If we were in Australia it would *only* be about R3000...

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- JohnBoyZA
- Site Admin
- Posts: 1339
- Joined: 02 Apr 2009 14:34
- Full Name: John Murray
- Nickname: John Boy
- Home Town: Bloubergstrand
- Current 4x4: Patrol GRX 4.8
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Big Bay, Cape Town
- Has thanked: 1046 times
- Been thanked: 230 times
- Arnolg
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 07 Jul 2021 10:15
- Full Name: Arno le Grand
- Nickname: Arno
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 19 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Ek het in 2023 my patrol ingeruil vir vir 'n voertuig wat bietjie meer geskik is vir die allerdaagse skool en stad rondrits.
Dit was baie hartseer, maar ek kon nie aanhou met die astronomiese petrolverbuik van die 4.8 nie.
Dit was 'n aswemrowende voertuig vir die 4x4 roetes wat ons elke nou en dan gedoen het. Dit was ook seker die beste voertuig wat ek kon gebruik vir langafstand toere soos die een : https://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?t=10047 (ek moet ophou lui wees en daai trip report klaar maak eendag).
Daai trip het R16 000 net in brandstopf gekos. Ek wil nog baie sulke toere doen, maar om te beplan rondom brandstof versuur die planne 'n bietjie.
Nou dat ek 'n "daily runner" het wat my sak bietjie beter pas, wil ek begin beplan om weer 'n Patrol te kry spesifiek om Patrol dinge te doen.
Ek hou verskriklik baie van die GQ's. Hulle is oud, so dit beteken daar is nie baie wat verkeerd kan gaan met al die fancy goed van nuwe voertuie nie. Dit maak dit dalk ook bietjie makliker as ek self aan die kar kan werk om dinge reg te maak.
Ek sit heeldag voor 'n rekenaar so my "skill set" met meganiese dinge is nie baie waffers nie.
Die ander ding is ook dat dit wil voorkom dat hulle bietjie ligter is as die GU's, so ek vermoed dat pertrol verbuik dalk laer kan wees.
Ek gaan vermoedelik (as ek na die laaste paar jaar kyk) in Julie erens 'n paar rand op sy kan sit sodat ek 'n voertuig met kontant kan koop. Ballpark is so tussen R100 000 op na R150 000). Ek wil hierdie gebruik om ons weer in staat te stel om op nog toere te kan gaan. Ook 4x4 roetes.
Ek onthou die een jaareindfunksie by Moegtle waar ek van die hindernisse moes verbygaan omdat my "stock" patrol bietjie te laag was en ek te bang was en maak die voertuig seer. Ek wil nie weer daai gevoel he nie, dis aaklik.
So hierdie is solank 'n lys waaraan ek begin werk vir voorbereiding waarna ek wil kyk vir Julie.
Ek vra hiermee bietjie hulp met raad wat sal werk en wat kak idees is van julle af.
1. Iets wat minder brandstof sal gebruik as 'n 4.8.
Ek was mal oor die krag van die 4.8 want dit is lekker om vir 'n taxi wat voor my wil inry by die robotte uit te trek.
Ek iwl graag nie hoef nie te bekommer oor steil hindernisse op 4x4 roetes nie.
2. Diesel i.p.v. petrol
Ek het 'n vermoede a.g.v. punt een dat ek eerder na 'n diesel Patrol moet kyk.
As ons die roete van 'n GQ gaan, wat is die opsies? Die TD42? Is hulle gesik vir moelike roetes? As die GQ opsie nie uitwerk nie, sal ek gelukkig wees met 'n ZD30?
3. Verkieslik iets wat nie geroes is nie.
Ek sal eerder 'n klein bietjie meer vir 'n ding betaal wat niks roes het nie as om uit te cheap op iets wat nou goedkloper is en dan later alles uitmekaar te moet haal om dit reg te maak.
4. Lift vs. Geen lift.
Hierdie is 'n moeilike ene. Ek gaan defnitief 'n lift wil doen sodat ek ook op Moegatle-tipe bane kan saamspeel, maar is dit beter om iets te kry wat klaar gelift is of dit self te doen.
Ek vermoed daar is seker regte manier om 'n Patrol te lift en seker verkeerde maniere om dit te doen. Sal 'n mens die "verkeerde" manier lift maklik kan regmaak?
5. Is dit beter om 'n Patrol te koop met 'n klomp kit op wat mens op toere gebruik, soos bar work vir spaar wielle en jerry kanne, of it dit beter om iets te koop wat nie aan gepeuter is nie en dit self te doen?
Watter ander dinge moet ek in gedagte hou sodat ek hierdie keer iets kan kry wat my sak pas, maar ook terselfde tyd my nie gaan laat wens ek het slimmer keuses gemaak nie?
My droom patrol lyk soos hierdie :
met ordentlike bar work vir wanneer mens verby bome en oor groot klippe moet ry.
Of hierdie, maar met een van daai nice cannopies waat mens al jou goed in rakkies kan insit (en kombuisware):

-
- Senior Member
- Posts: 142
- Joined: 23 Mar 2010 11:13
- Full Name: Jakes Louw
- Nickname: Jakes
- Home Town: De Wildt
- Current 4x4: Jeep Wrangler
- Home Language: English
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 19 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Daar was nou die dag n GQ bakkie met n TD42 enjin. R165k.
Ian vd L get die ad vir my gestuur. Ongelukkig het my foon opgegee en die ad is weg want WA se backup het nie behoorlik gewerk nie.
Misklen is dit nog beskikbaar.
Ian vd L get die ad vir my gestuur. Ongelukkig het my foon opgegee en die ad is weg want WA se backup het nie behoorlik gewerk nie.
Misklen is dit nog beskikbaar.
- Arnolg
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 07 Jul 2021 10:15
- Full Name: Arno le Grand
- Nickname: Arno
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2012 4.8 GRX Auto
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 19 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Askuus, ek moes die ook genoem het.
Ons is 4 mense wat in die voertuig gaan wees, so 'n bakkie gaan ongelukkig nie werk vir hierdie nie.
Dis hartseer omdat daar heelwat bakkies op die mark is met die td42 enjins.

- Dungbeetle
- Senior Member
- Posts: 279
- Joined: 28 Jun 2009 08:46
- Full Name: Rudolf
- Nickname: Dungbeetle
- Home Town: Ellisras
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2GL Wagon old and wise at 880 000 km
2014 Patrol 3.0GL CRD reaching puberty at 150 000 km - Home Language: Afr
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 67 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
Y61 Bakkie, neewat jy kan maar probeer om een te kry wat te koop is...niks niks niks
2000 Patrol GL 4.2D - Still strong just short of 900 THOUSAND KILOMEEEEEEEEEEEEEETERRRRRRRRRRRRRRRRSSSSSSSSSSSSS - Daily Tractor
2014 CRD at 170k km - Sunday Tractor
2012 NP300 DC - platkar
2014 CRD at 170k km - Sunday Tractor
2012 NP300 DC - platkar
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3190
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 195 times
- Been thanked: 171 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
GQ gaan jou nie regtig beter brandstof verbruik gee as n 4.8 nie...Ek het gevind dat my 4.5 GU beter verbruik in die dorp gegee het as my GQ. My GQ gee my so 4-4.5km/l in die dorp. Lang pad wel omtrent 6. Beste wat ek gekry het was 6.8...
Rivertrip sagte sand = 2km/l (My 4.5 GU het 3km/l op rivertrip gegee...)
As jy n diesel kan kry.. td42's is hoender tande...anders oorweeg maar n 3.0L

‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6011
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 985 times
Re: My nuwe ou Patrol 4.8 GRX 2011
GQ is so 2-300kg ligter as GU. Maar hy het meer windweerstand en die oorspronklikke enjins is minder gevorderd, so hulle brandstofverbruik is eenders of swakker.
Die GQ was beskikbaar met 'n TD42, maar alleenlik sonder turbo. Hulle is egter bitter skaars, en natuurlik ook baie stadig. Hulle het wel ook met 'n 2.8 turbo diesel gekom, maar nie in ons mark nie.
So enige GQ wat jy koop met 'n TD42 turbo, is aan verander. Dis nie noodwendig sleg nie, maar as die ou wat die werk gedoen het nie geweet het wat hy doen nie, kan dit wees.
Dieselfde geld eintlik ook vir GU's hier in SA, behalwe vir die bakkies.
Verder kos die diesel enjins meer in onderhoud as die petrol enjins.
Groot, swaar 4x4's wat opgewasse is teen herhaaldelikke swaar-diens 4x4 soos Moegatle is nou maar eens en vir altyd nie lig op brandstof of goedkoop om te ry nie.
As jy 'n TD42 kry wat deur Michael Steyn getoor is en daarna goed onderhou is, sal hy betroubaar wees, maar sulke karre is gewoonlik duurder as jou R150k begroting.
Die ZD30 is 'n great kar op die pad maar effe minder goed op die rowwe roetes omdat hulle minder torque het. Maar hulle het 'n reputasie, en daardie reputasie is nie 100% on-akkuraat nie. Veral nie as mens kyk na die goedkoop kant van die mark nie. As so 'n enjin breek, gaan dit jou hele begroting kos om hom ordentlik reg te maak. Maar nie almal breek nie en jy kan velukkig wees.
Nog slegte nuus: mods.
Die twee karre war jy wys, gaan tussen R300 en R500k wees om te bou. Daai groot wiele benodig laer ratverhoudings, en net die bande kos seker oor die R25k teen huidige pryse.
Maar as jy jou vissiere bietjie laat sak... Ek het al baie kere Moegatle gery. Jy kan hom maklik doen met net 'n 2" lift (wat relatief goedkoop is want dis net vere en skokbrekers), 33" bande en 'n stel rock sliders. Voor bumper is mooi maar nie regtig nodig nie. Agter bumper is nodig op GU, minder so op GQ (omdar hy standaard 'n staal bumper gehad het). Uiteindelik gaan jy hom wel wil vervang, maar kort-termyn is hy OK.
As jy hoër wil lig as 2", dan begin die kostes weer optel. Dropboxes, verstelbare arms en nog wat. Om 35" bande op 'n GQ te sit moet jy ten minste 4" lig, of jy moet die body sny. Op die GU kan jy 35" gaan met 2" lift. En soos reeds genoem, 35" en op gaan jy ander ratte in die diffs wil sit. Anders sukkel jy.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 11 guests