Page 1 of 1

GQ 4.2Tb to VK 45 Conversion

Posted: 20 Jul 2021 11:27
by Wentzel
Hi Guys,

I would like to convert my GQ 4.2 Tb to a VK 45 Engine.

I recall some guys near Cape Town that specialises in this conversion.

Any referal would be appreciated !

Regards

Wentzel

Re: GQ 4.2Tb to VK 45 Conversion

Posted: 20 Jul 2021 13:37
by juice
Hi Wentzel
Once you done the conversion i would be interested in buying your 4,2td from you
regards
juice
0825574322

Re: GQ 4.2Tb to VK 45 Conversion

Posted: 20 Jul 2021 16:38
by ricster
Juice....its a TB, not a TD.... old age has gotten to you buddy.... :lol: :lol: :lol:

Re: GQ 4.2Tb to VK 45 Conversion

Posted: 20 Jul 2021 19:44
by nisjeep
Wentzel

Praat met Jerard op die WC Patrol groep.
Hy het 'n hele conversion kit insluitend die VK te koop gehad nadat hy besluit het om LS te gaan.
Die ou wat die adapters doen is Michael by New Engineering.
Llewellyn Edwards hulle doen die totale converstion vir jou insluitend ecu en mapping.
Maar jy gaan maklik oortuig wees as jy eers 'n m57 Patrol gery het.
As jy LS eerder soek kry die Fouries in die hande . Hulle doen hele conversions of DIY kit.

Google of Vleisboek.
Het jy die rooi GQ in Slangebaan?

Re: GQ 4.2Tb to VK 45 Conversion

Posted: 30 Jul 2021 17:15
by Wentzel
Yes dis my rooi GQ in Slangebaan😁

Re: GQ 4.2Tb to VK 45 Conversion

Posted: 31 Jul 2021 14:34
by Kagiso II
Wie kan my aandui gee wat kos so 'n VK 56 oorplanting ?

Re: GQ 4.2Tb to VK 45 Conversion

Posted: 31 Jul 2021 15:31
by nisjeep
Wentzel wrote:Yes dis my rooi GQ in Slangebaan[emoji16]
Is jy op whatsapp groep vir WC Patrol?
Gaan jy Goerapan toe einde September?
Ons moet ń braai reël.

Sent from my SM-A325F using Tapatalk


Re: GQ 4.2Tb to VK 45 Conversion

Posted: 09 Aug 2021 21:58
by Wentzel
Nee ek is nie op die Whatsapp groep. Add my asb op 0835376366

Waar in Vredenburg is jy gelee ?