Page 1 of 2

Arno - Arnolg

Posted: 07 Jul 2021 16:22
by Arnolg
1. Name: Arno le Grand

2. Birthday and Age: 27 Sept. Is tans 38

3. Town and Country of residence: Pretoors

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: IT

6. Family status: Getroud met 2 kinders (4 en 6)

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Nognie

8. Current 4x4: Geen - is opsoek na 'n Patrol en hierdie lyk soos die regte plek vir raad en om een op te spoor.

9. Current Mods: sien 8

10. Mods on wish list: ek het nognie so ver gekom nie.

11. Vehicle on wish list: 4.8 GRX y61

12. Previous 4x4's: Nissan Navara en Ford Ranger.

13. Last 3 offroad or overland destinations: Sien 8

14. Your favourite destination: Moz

15. Other hobbies: Fietsry - MTB

Re: Arno - Arnolg

Posted: 07 Jul 2021 17:23
by hugejp
:welcomewave:
Baie Welkom!

Re: Arno - Arnolg

Posted: 07 Jul 2021 17:25
by hugejp
Jy is verseker in die regte plek om 'n legit Patrol lorrie op te spoor!

Re: Arno - Arnolg

Posted: 07 Jul 2021 21:38
by offroadbiker
:welcomewave:

Maklik - kontak een persoon - Tinus en jy is uitgesorteer....

Re: Arno - Arnolg

Posted: 08 Jul 2021 06:10
by Peter Connan
Welkom Arno.

Soos Dirk gese het, bel vir Tinus.

Re: Arno - Arnolg

Posted: 08 Jul 2021 07:54
by Oetie
Welkom by die Patrollers :welcomewave:

Soos hierbo genoem, as jy n Patrol soek is Tinus jou man.

Re: Arno - Arnolg

Posted: 08 Jul 2021 08:29
by Jorrie
Welkom by ons! Daar word tans 'n 4.8 op hierdie forum adverteer.

Re: Arno - Arnolg

Posted: 08 Jul 2021 09:39
by Bre
:welcomewave: Arno

Re: Arno - Arnolg

Posted: 08 Jul 2021 10:03
by ricster
Welcome to the Patrol Forum... soon it will be a welcome to the Patrol Family !!! :biggrin: :biggrin: :biggrin: :blonde: :blonde:

Re: Arno - Arnolg

Posted: 08 Jul 2021 10:44
by IanT
Welcome Welcome :thumbup: :thumbup: