Page 1 of 1

"Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 19 Feb 2010 21:17
by stinger
DSC00572.JPG
DSC00572.JPG (37.16 KiB) Viewed 3026 times
DSC00546.JPG
DSC00546.JPG (36.87 KiB) Viewed 3026 times
DSC00565.JPG
DSC00565.JPG (25.16 KiB) Viewed 3024 times
DSC00564.JPG
DSC00564.JPG (24.06 KiB) Viewed 3024 times
DSC00569.JPG
DSC00569.JPG (35.26 KiB) Viewed 3024 times
DSC00574.JPG
DSC00574.JPG (34.88 KiB) Viewed 3024 times
DSC00559.JPG[/attachment]

Re: "Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 19 Feb 2010 22:18
by G-MAN
Nice :thumbup:

Re: "Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 19 Feb 2010 22:49
by Abri Hoffman
Baie mooi :thumbup:

Re: "Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 20 Feb 2010 07:16
by tour de frans
Dis nie nice nie dis bladdy uitstekend :thumbup: baie mooi en prakties

Re: "Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 21 Feb 2010 15:34
by JG Shields
Die wys darem waarom 'n OU voertuig so handig te pas kan kom. Doen met hom net wat jy wil en geniet jouself! Uitstekend!

Re: "Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 21 Feb 2010 19:35
by KOOS BEST
Louis, uitstekend, vol puntr vir jou.n GQ is maar net mooi en lyk rugged. Die watertenk kom dit van onder of is dit deel van die sidesteps?
koos

Re: "Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 22 Feb 2010 05:41
by Gerrit Loubser
Koos, maar daardie is mos nie 'n Y60/GQ nie. Dit is 'n heelwat ouer Safari.

Dit lyk vir my asof die watertenk onder die agtersitplek is, maar 'n pyp het wat deur die vloer gaan na 'n kraantjie op die treeplank.

Re: "Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 22 Feb 2010 07:59
by KOOS BEST
Ja , jammer Gerrit jy is reg, lyk nog steeds spiekeries. Te vinnig gekyk.
Ek self het jare gery met n Safari 2.8 P bakkie as werksvoertuig in my bosbou dae, ken Safaris baie goed.Het daai jare Eastern Shores noord van St Lucia en Soswana Staatsbos se bewaring gedoen, amper saam met daai Safari doodgebrand in n massiewe veldbrand, kon onsself en 2 arbeiders red met n 600 lt watertenk agterop daai Safari.Oe was vir 2 dae toegeswel na die brand.

Re: "Ou Ratel" se tuisgemaakte pak sisteem

Posted: 23 Feb 2010 09:47
by Herrie
Baie mooi Louis :thumbup: