Page 1 of 1

Piet Connan se valley....

Posted: 21 Feb 2021 12:46
by mvcoller


Die dorre land van die Noord Kaap......

Re: Piet Connan se valley....

Posted: 21 Feb 2021 17:17
by Peter Connan
Dankie Malcolm

Re: Piet Connan se valley....

Posted: 22 Feb 2021 08:46
by Oetie
Putsonderwater... ek het gehoor daarvan en toe die geleentheid hom voordoen in 2009 het ek n besoek afgele. Kon nie help om te staan en wonder watse stories het die geboue te vertel nie... die video gee bietjie insig, dankie Malcolm. Wonder hoeveel sulke juwele en ryk geskiedenis le nog in ons land wat mens net verbygaan. Ek dink ek moet met die Patrol daarlangs, dalk oppad Goerapan toe...
PSW_01.jpg
PSW_01.jpg (395.67 KiB) Viewed 4590 times
PSW_02.jpg
PSW_02.jpg (357.65 KiB) Viewed 4590 times
PSW_03.jpg
PSW_03.jpg (407.25 KiB) Viewed 4590 times
PSW_04.jpg
PSW_04.jpg (286.91 KiB) Viewed 4590 times
PSW_05.jpg
PSW_05.jpg (439.64 KiB) Viewed 4590 times
PSW_06.jpg
PSW_06.jpg (460.55 KiB) Viewed 4590 times