Page 1 of 2
Wanneer is te groot?
Posted: 19 Sep 2020 05:02
by Reenen
Ek begin al meer en meer dink ek het bietjie meer afgebyt as wat ek kan kou...
395/85/20 vir my Safari stasiewa.

- IMG_3653.jpg (237.12 KiB) Viewed 5753 times

- IMG_3654.jpg (285.42 KiB) Viewed 5753 times
Re: Wanneer is te groot?
Posted: 19 Sep 2020 07:35
by Bere
Hallo Reenen dit lyk of jy vir n Unimog wil gaan nuwe skoene aantrek.
Dalk n klein bietjie groot.
Jy sal nie weet as jy nie probeer nie so doen dit dan weet ons almal.
Sterkte en lekker dag.
Re: Wanneer is te groot?
Posted: 19 Sep 2020 09:58
by JohnBoyZA
Djo
Kan nie wag om te sien hoe die Safari gaan lyk nie. Skoonma sal dalk nie kan inklim nie

Re: Wanneer is te groot?
Posted: 20 Sep 2020 21:18
by Tinus lotz

mooi mater gaan reg lyk
Re: Wanneer is te groot?
Posted: 21 Sep 2020 15:21
by ricster

... Go for it Reenen, and we want to see pics !!!!
Re: Wanneer is te groot?
Posted: 25 Sep 2020 07:24
by Namibiavon
Waar kry jy die mooi goed? Het hulle ook 14:00 x 20? Prys?? Groete en dankie.
Re: Wanneer is te groot?
Posted: 27 Sep 2020 01:09
by Reenen
Namibiavon wrote:Waar kry jy die mooi goed? Het hulle ook 14:00 x 20? Prys?? Groete en dankie.
395/85/20 is selfde as 14:00x20
Was R7200
Re: Wanneer is te groot?
Posted: 28 Sep 2020 18:14
by Namibiavon
Dit is 'n goeie prys, wie voorsien hulle, waar kry jy dit?
Groete
Re: Wanneer is te groot?
Posted: 28 Sep 2020 18:33
by Reenen
Namibiavon wrote:Dit is 'n goeie prys, wie voorsien hulle, waar kry jy dit?
Groete
Goeie prys vir een, of almal?
Re: Wanneer is te groot?
Posted: 28 Sep 2020 20:40
by Namibiavon
Vir almal sal dit meer as goed wees...!!
As die bande nie te oud is en redelik loopvlak het, is R 7900 elk ook goed.