Page 1 of 1
Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps
Posted: 20 Jul 2020 09:03
by BaasWiets
Môre ek het n stel standaard coils vir n patrol, n vol stel rancho rs 9000 adjustable shocks en n stel side steps te koop as iemand belangstel kom van my 4.5 af. Die shocks is nuut was so 2 maande op toe sit ek n 2 duim ome suspensie in. 0760212770
Re: Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps
Posted: 20 Jul 2020 16:04
by Kagiso II
Iemand wat weet help n biki: Sal die Y61 shocks pas op GQ [met 70mm lift ? ]
Re: Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps
Posted: 21 Jul 2020 05:38
by Peter Connan
Sal pas, maar mag flex inhibeer. Baas, kan jy vir ons die shocks se lengte meet?
Re: Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps
Posted: 22 Jul 2020 10:49
by BaasWiets
Môre die shocks wat compress is van oog to oog is 430mm en die shocks heeltemaal uit 605mm dit is vir agter. En voor is dit
520mm compress en uit is dit 645mm hoop dit help.
Re: Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps
Posted: 28 Jul 2020 13:43
by Kagiso II
Dankie Mnr Wietz .. Mnr Conan, wat is jou mening vd shocks op die GQ.. [ek is DOM as dit by suspensies kom] MAAR ek het Rancho 9000 op Terrano gehad en verlief geraak veral dat mens dit kan verstel
Re: Nissan patrol y61 coils and shocks, side steps
Posted: 28 Jul 2020 13:59
by Peter Connan
Oom Mac:
Nissan agter shocks, gemeet van oog tot oog is 385 compressed en 619 extended. Wietse se Ranchos is 430 en 605. Met ander woorde, compressed is die Ranchos 45mm langer. Ongelukkig weet ek nie hoe lank die spasie is as die kar solied op sy bump stops le nie, maar ek dink dit kan 'n problem veroorsaak (shocks kan dalk bottom voor die bump stops begin werk). Verder is die stroke van die shocks heelwat korter, so hulle gaan die flex minder maak. Vir my persoonlik is dit nie ideal nie, maar gaan nie iets breek nie.
Nissan se voor shocks is 289-480mm. word gemeet vanaf die "bosses" waarop die washers sit. Ek weet nie waar Wietse gemeet het nie, maar as hy van daai bosses af gemeet het, sou ek verseker nie die shocks opmy Patrol sit nie. Ek glo egter hy het die totale lengte gemeet, en ek weet ongelukkig nie hoe lank daai skroef-gedeelte is wat verby die bos steek nie.