Page 1 of 1

Radiator: wat is beter, koper of aluminium?

Posted: 18 Feb 2020 18:11
by Reenen
Watter radiator gee meer hitte af, koper of aluminium?
Watter een is beste in hoe kw aplikasie?

Re: Radiator: wat is beter, koper of aluminium?

Posted: 18 Feb 2020 20:01
by Alex Roux
Volgens Hot 4Cold waar ek my alluminium radiator laat maak het:
Alluminium is meer effektief, maar koper hou langer.
After market is meestal aluminium sover ek weet.
Maar daar is Safaris van amper 40 jaar met dieselfde koper radiator. Hoewel die uitsondering wat so lank hou.

Alluminium wat fatigue kan nie gefix word nie. Met koper kan jy blykbaar soms lewe bietjie verleng met fix van lekkasie.

Weet nie wie kan hoogste kw vat nie.

Re: Radiator: wat is beter, koper of aluminium?

Posted: 18 Feb 2020 20:17
by Reenen
Adjustments.jpg
Adjustments.jpg (167.11 KiB) Viewed 2906 times
Adjustments.jpg
Adjustments.jpg (142.49 KiB) Viewed 2906 times

Re: Radiator: wat is beter, koper of aluminium?

Posted: 19 Feb 2020 05:16
by Peter Connan
Reenen, daai screenshot vergeet een ding:

Koper moet geverf word. Aluminium nie. En die verf neem meeste van die voorsprong weg.

Re: Radiator: wat is beter, koper of aluminium?

Posted: 19 Feb 2020 06:12
by Reenen
Adjustments.jpg
Adjustments.jpg (145.78 KiB) Viewed 2880 times

Re: Radiator: wat is beter, koper of aluminium?

Posted: 19 Feb 2020 06:26
by Reenen
Adjustments.jpg
Adjustments.jpg (150.71 KiB) Viewed 2879 times
Adjustments.jpg
Adjustments.jpg (126.64 KiB) Viewed 2879 times

Re: Radiator: wat is beter, koper of aluminium?

Posted: 19 Feb 2020 20:00
by Tinus lotz
As jy n 4.2diesel se radiator paint kan jy hom maar weggooi ...regtig
Vra maar vir mr slang ens die allu radiators se heat transfer werk net beter ek dink dis omdat die cores fyner is ...onthou google gaan jou vertel wat jy wil weet