Die engine was nie lank voor die katastrofiese breek, oorgedoen.
Nuwe sleeves, ringe, pistons, bearings ens ens.
Nuwe turbo. Nuwe starter, nuwe alternater.
So daar is baie om te red.
Ek het erens nog n sub in hande gekry, wat ook nie n maand gefoen het na n rebuild nie. Ook n vakve seat gedrop, ook n piston beskadig.

- IMG_1728.jpg (597.16 KiB) Viewed 6533 times
Maar overall, baie minder skade. Basies die piston, sleeve, en dalk n conrod.
Ook n ander head, met n stel injectors ook opgespoor.
So nou basies net van die 2 blokke een maak, en alles in mekaar pak.
So, slaan een van die mooi sleeves uit blok no 1, tesame met sy mooi piston, ringe, en mooi conrod.

- efd9f1be-1059-4320-b844-189cd47b84d4.jpg (263.84 KiB) Viewed 6533 times
Sy ringe is nog mooi, en so ook sleeve.
Blok no2, se 3 silinders behoirt nog mooi te wees, so ook sy bigends en mains. Swop net no 1 se piston en sleeve en rod in, haal al die bybehore van blok 1 af, en bout op no 2 op.