Page 1 of 1

Nissan keys

Posted: 06 Feb 2020 09:11
by izakjbrt
More

Ek is in the proses om nog 'n 4.8 te koop. Nou is daar een kosmetiese probleem, die sleutel. Die vorige eigenaar het blykbaar 'n gewoonte daarvan gemaak om sleutels weg te gooi (het die VIN gekyk, die patrol is darem nie gesteel nie). Nou sit die kar met so 'n lelike, wat ek net kan beskryf as 'n Audi sleutel knock off. Wat net so nou en dan die motor op eerste slag start (glo nie die kodering was te goed nie). Waar in PTA kan ek blank Nissan sleutels kry wat hulle kan kodeer om te werk en alles.

Ek weet ek kan by Nissan koop, maar Nissan soek die prys van 'n patrol vir die goed, en ek probeer my cosmetic surgery budget op die kar in toom te hou.

Enige advies Sal waardeer word

Re: Nissan keys

Posted: 06 Feb 2020 10:58
by iandvl

Re: Nissan keys

Posted: 06 Feb 2020 11:27
by izakjbrt
Thanks dude