Page 1 of 2

Lanvigator tires

Posted: 01 Nov 2019 15:10
by Onematch
Hi Guys,

Tinus suggested I look at the Landvigator tires when I change - their prices seem very good - anyone with any feedback please.

(I thought I had posted this but cannot find the post!)

Thanks Rob

Re: Lanvigator tires

Posted: 02 Nov 2019 06:09
by andredurand
Ek het 4 285 /75/16 net voor die river trip op gesit en geen probleeme grip is goed ek is :blonde: :blonde:

Re: Lanvigator tires

Posted: 02 Nov 2019 20:02
by Onematch
Dankie Andre!

Re: Lanvigator tires

Posted: 03 Nov 2019 12:53
by Tinus lotz
Dude they are legit :thumbup:

Re: Lanvigator tires

Posted: 04 Nov 2019 13:44
by JohnBoyZA
Sjoe Tinus, :think:

ken dit glad nie, Sjinees?

Re: Lanvigator tires

Posted: 04 Nov 2019 15:57
by Tinus lotz
Jong ja charlie hier op die forum verkoop hulle andre alex dave tommie desmond en n klop ander manne gebruik hulle en teen 2.2k vir n 33 band kan mens nie moan nie river trips piesankloof ens hulle plak soos str@nt aan n wol kombers op die teer ...goeie waarde vir geld IMHO ....hy gaan samples saambring club 23 toe dan kan jy loer

Re: Lanvigator tires

Posted: 04 Nov 2019 19:40
by JohnBoyZA
Great, BTW, ek het n gros forum plakkers - wit en deurskynend, sal hulle saambring.

Re: Lanvigator tires

Posted: 04 Nov 2019 19:46
by Tinus lotz
:salute:

Re: Lanvigator tires

Posted: 12 Nov 2019 09:42
by JohnBoyZA
Tinus lotz wrote: 04 Nov 2019 15:57 Jong ja charlie hier op die forum verkoop hulle andre alex dave tommie desmond en n klop ander manne gebruik hulle en teen 2.2k vir n 33 band kan mens nie moan nie river trips piesankloof ens hulle plak soos str@nt aan n wol kombers op die teer ...goeie waarde vir geld IMHO ....hy gaan samples saambring club 23 toe dan kan jy loer
Tinus, het na die tyres gekyk, die MTs lyk goed, veral vir daai prys. Stuur asb. Charlie se kontak Besonderhede.

Dankie
John

Re: Lanvigator tires

Posted: 12 Nov 2019 09:43
by Peter Connan
John, hy is Martyn hie4 op die forum. PM hom sommer?