NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier
Posted: 16 Sep 2019 14:09
Goeie middag almal
Ons volgende byeenkoms is ons kampnaweek vanaf DV Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019.
Ons kamp by Qodesh (http://www.qodesh.za.org/) wat aangrensend is tot Berg en Rivier (http://www.bergenrivier.co.za/). Indien jy sou verkies, kan jy ook by Berg en Rivier in die Lodge oorbly of selfs daar kamp.
Ons ry Saterdag die 9de by Berg en Rivier.
Sien gerus die aangehegte info en laat weet asb vir Heleen by 082 318 4780 of julle gaan kom kamp of net vir die dag gaan kom saamry - of plak sommer jou naam hier op die draad.
Bring asb 'n sakkie of vyf hout saam indien jy gaan kom kamp.