Page 1 of 1
Diff lock werk nie
Posted: 14 May 2019 17:53
by andredurand
My Patrol se diff lock se liggie binne flikker maar skop nie n nie .Het die twee vac pypies om gedraai met die een wiel n die lug draai jy nie .As ek die pype op die regte plek sit gebeur daar niks daar is vac op die pyp en die ABSlig flikker ook WIE KAN HELP
Re: Diff lock werk nie
Posted: 14 May 2019 19:20
by Tinus lotz
Ek reel spares
Re: Diff lock werk nie
Posted: 14 May 2019 19:57
by Peter Connan
Andre, verstaan ek reg, met die pypies af is daar wel vacuum op een pypie? As jy die diff lock skakelaar afsit, en die vacuum bly op die selfde pypie, dan is dit die skakelaar of die control unit onder die dash.
Re: Diff lock werk nie
Posted: 15 May 2019 04:16
by andredurand
Dankie sal kyk moet ook nog na die solenoid kyk Daar is nie baie vac nie jy voel met jou vinger
Re: Diff lock werk nie
Posted: 15 May 2019 07:39
by Peter Connan
Ja, daar is nooit vrek baie vacuum nie. As hy aan jou vinger vassuig, is dit omtrent al wat jy kan verwag.
Re: Diff lock werk nie
Posted: 15 May 2019 17:50
by andredurand
Ek sal die naweek kyk en sal laat weet dankie by voor baat