2013 4.8 GRX te koop.
Posted: 27 Apr 2019 18:42
Ek het besluit om my Patrol te verkoop. Nie 'n maklike besluit nie maar ek gaan nooit die kar tot sy volle potensiaal gebruik nie. Die koste om hom te gebruik vir ons tipe trips, is nie die moeite werd nie.
Kar is in 'n puik kondisie en was gebruik as ons vakansie voertuig.
2013 GRX 4x4 Automatic met Trip Tronic.
Wit.
126,000km.
FSH deur Nigel Nissan en deur Graham in Pretoria - vandat ek die kar het. Voorheen gediens in Brits.
Ekstra's op die kar:-
Clear wrap om krappe te verhoed.
TJM Gold suspension met 8cm lift.
Viper Exhaust system.
Drawer system.
Vol alluminium roof rack.
Volledige bedrading vir laai van karavaan battery as jy sleep en ekstra battery in kar.
Radio met GPS en reverse kamera.
Melville & Moon seat covers - redelik oud veral aan bestuurder kant.
Air helpers in agterste coils.
LED bar.
BF Goodrich (KO2) bande - all terrain.
LED hoof ligte.
Ekstra spaar wiel.
Performance chip gedoen deur Rob Green Motors.
Jump seats en agterste sitplekke is beskikbaar.
Prys R395,000.