Page 1 of 2

Nuweling van Moreletapark

Posted: 30 Mar 2019 22:10
by DeWetSwanepoel
1. Name: De Wet Swanepoel (DeWetSwanepoel)

2. Birthday and Age: 19 Desember, 24

3. Town and Country of residence: Moreletapark, Pretoria

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Meganiese Ingenieur

6. Family status: Getroud

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: 4x4 Community

8. Current 4x4: Y60 TD42 GQ Patrol (Obelix)

9. Current Mods: 3" lift, 33" wiele, turbo conversion

10. Mods on wish list: Bullbar, Wenas, agter bumper met 2 swaai arms, rock crawlers, laaisisteem, dubbel battery sisteem, "Endless air" compressor, ens.

11. Vehicle on wish list: Y61 GU TD42 Patrol

12. Previous 4x4's: Geen

13. Last 3 offroad or overland destinations: Mosambiek, Groenkloof

14. Your favourite destination: Agter die stuur van Obelix💪

15. Other hobbies: Jag, Visvang (bass), Kamp, Fietsry, Lees.

16. GPSr and Map Data used: TomTom en Google Maps

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Amateur

18. Online Photo Site: Geen

19. Photos of you and your Vehicle:

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 30 Mar 2019 22:15
by NoPressure
Welkom De Wet

Ek moet sê, daardie GQ lyk fantasties. :layrubber:
Vertrou jy gaan baie kennis verkry van al die manne met hul patrolwysheid. :thumbup:

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 30 Mar 2019 22:37
by Jannie Vosser
Welkom De Wet.

Weet jy gaan dit nog baie geniet.

:welcomewave:

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 30 Mar 2019 22:57
by hugejp
Baie Welkom!
:welcomewave:

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 31 Mar 2019 07:49
by Peter Connan
Welkom. Baie mooi kar!

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 31 Mar 2019 10:17
by Tinus lotz
Jis daai gq bly maar net mooi .....ek wil gou n bietjie geskiedenis van die een gee ....het aan Raka eerste behoort toe koop teunis kruger hom toe tommie jnr en nou jy ...Obelix is n yster .....daai td42td maak mooi 🤗🤗🤗

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 31 Mar 2019 10:37
by ChristoSlang
Geniet hom!

PS: Ek en Chuck Norris bly net om die hoek van jou in Garsfontein...

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 31 Mar 2019 11:32
by DeWetSwanepoel
Baie dankie vir die verwelkoming!
Dankie Tinus vir die geskiedenis, dis lekker om bietjie agtergrond te kry oor die voertuig.
Christo ek sal graag vir Chuck Norris bietjie wil sien!

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 31 Mar 2019 12:56
by Pieter B
:welcomewave:

Re: Nuweling van Moreletapark

Posted: 31 Mar 2019 14:23
by georgeb
Aangename kennis hier in die kuberruimte. Welkom aanboord.