Page 1 of 1

Patrol stackpipe exhaust

Posted: 12 Jan 2010 22:12
by tour de frans
Hallo,ek het laas jaar baie werk gemaak vir myself.Ek het lank met die idee geloop om n "stackpipe"tipe exhaust te bou op my Patrol.
Na baie dink en beplanning het ek een Saterdag besluit ek bou dit.
Nou ja dit het heeldag geneem en nie te sleg gelyk nie.Dit het mal geklink en om daai diesel rook te sien in die lug opblaas het net so mal gelyk.

Image

Image

Image

Image

Ek wou nog n flap op die pyp se bek sit soos n trok s'n,maar het dit nooit gedoen nie.
Ek het net die Sondag daarmee gery en Maandag dit weer verander.
Die pyp was net te hard en omdat n diesel is het hy gemors op die kar.Ek het net daar besluit exhaustpype hoort onder na agter.
Ek het die hele exhaust oor gebou die Maandag en Hein (burnco) het die fender reggemaak die vogende dag.Dankie Hein en Dino dat julle my foute ook vinnig remaak.
Nou ja dit was n duur "nice to have" vir n kort tydtjie.
Groete
Frans

Re: Patrol stackpipe exhaust

Posted: 13 Jan 2010 06:53
by JG Shields
Frans, jy laat my dink....!!! Daai mooi pypwerk sal mos 'n snorkel joppie baie eenvoudig (en 10@1 goedkoper) maak?? Wat dink jy?

Re: Patrol stackpipe exhaust

Posted: 13 Jan 2010 07:46
by Patrol4.8
Hello Frans

Ek sou graag daardie setup in aksie wou sien en hoor. :clap:

Re: Patrol stackpipe exhaust

Posted: 13 Jan 2010 08:05
by tour de frans
JG,Dit is moontlik die materiaal het my R300 gekos.Dit is sonder die Silencer en flex. Dan n paar "cutting disks", "grinding disks",welding draad en gas.Dis ook nie so duur nie.Maar sjoe daai heel dag se pas en swys...Ek moet se as ek dit weer moet doen sou ek nie onder R2500 vra nie.
Cornelius,ek moes eintlik die kar langer so gery het.Ek het lettterlik die Saterdag aand net na die bou en Sondag met die kar gery.Die Maandag daarop verander ek dit toe.Maar ja,dit was nogals iets anders.
Groete