Page 1 of 1

Front runner rooftop tent

Posted: 03 Nov 2018 07:26
by BaasWiets
Ek het n front runner rooftop tent te koop as iemand belangstel het hom saam die patrol gekoop ek het die ding nog selfs nie oopgemaak nie.

Re: Front runner rooftop tent

Posted: 03 Nov 2018 07:31
by Tinus lotz
Wat soek jy vir hom?

Re: Front runner rooftop tent

Posted: 03 Nov 2018 08:06
by BaasWiets
Ek weet nie wat die goed kos nie maak maar n offer eks in Ermelo.

Re: Front runner rooftop tent

Posted: 10 Nov 2018 15:32
by Tiny Howarth
STUUR ASB PICTURES

Re: Front runner rooftop tent

Posted: 10 Nov 2018 16:55
by TijmenvdS
:rolleyes: ek val ook in die ry wat belangstel

Re: Front runner rooftop tent

Posted: 11 Nov 2018 15:18
by BaasWiets
Ek gaan vir Ian foto's môre stuur oor hu die ding lyk en watse size hy is dan as hy wil kan hy dit oplaai. Ek weet nie hu hy lyk nie het die patrol so maand terug gekoop. Het nog nie eers gekyk hu hy lyk nie.

Re: Front runner rooftop tent

Posted: 12 Nov 2018 20:10
by Tiny Howarth
Hi There, I have found one in CT. Thanks :oldtimer:

Re: Front runner rooftop tent

Posted: 13 Nov 2018 18:28
by Van
Hallo. Ek is ook van Ermelo en wil graag kom kyk. Waar kan ek jou kontak?