Page 1 of 1

Baviaanskloof Weekend

Posted: 25 Sep 2018 19:36
by BigMart
QQQ
Hi ALMAL

Ek wil graag vra wanneer daar n naweek in die kalender sal oop wees vir n trip in die Baviaanskloof in? Ek en n goeie vriend is van die area en ken n paar unieke plekkies. Sal graag iets wil reel vir ons patrol mense wat dalk n jaarlikse event kan word.

Ek het darm genog ondervinding met sulke reelings so salnlekker wees om te doen aangesien daar so min gebeur hier in die mooi Oos Kaap.

Hoor graag van almal en n datum sal great wees.

Groette
Martin

Re: Baviaanskloof Weekend

Posted: 26 Sep 2018 05:18
by Peter Connan
Martin, ek sou baie graag wou bywoon. My ma het die eerste paar jaar van haar lewe op Studtis gewoon, terwyl my oupa die bosbouer daar was, maar ek was nog nooit daar nie.

Re: Baviaanskloof Weekend

Posted: 26 Sep 2018 12:12
by Tinus lotz
Ek dink dirk sal moet hoor wanneer ons so iets kan reel