Page 1 of 1
2003 Patrol rim
Posted: 05 Jan 2010 16:01
by Izak
Hello
I am planning a trip to Namibia in Dec 2010 and am looking for a spare steel rim for my Patrol. I have the steel rims that she came out with.
Thanx
Izak
Re: 2003 Patrol rim
Posted: 06 Jan 2010 08:03
by JG Shields
Izak, iets wat jy gerus kan ondersoek is die gewone "pro-white" rim wat vir sleepwaens gebruik word. Ek het my off-road sleepwa met 16" wiele toegerus wat dieselfde profiel pro-white rim gebruik as die rims op my voertuig. Sodoende het ek altyd 2 uitruilbare spaarwiele by my as ek my sleepwa saamsleep. As ek sonder die sleepwa ry, gooi ek net die sleepwa se spaarwiel op my dakrak.
Jy behoort die pro-white te kry met dieselfde hub grootte en dieselfde off-set @ ongeveer R350 per rim. Jy sal net 'n ekstra stel van 6 wielmoere moet saamry. Dit koop jy by enige onderdele plek vir min geld.
Re: 2003 Patrol rim
Posted: 06 Jan 2010 11:49
by Herrie
Toe ek laas jaar Botswana toe was het ek net 'n ekstra band saam gevat - baie ligter as 'n ekstra wiel.
Re: 2003 Patrol rim
Posted: 07 Jan 2010 15:00
by Hermi
Hi Izak
Ek het nog n 16 rim met 165 BFG AT op as jy sou belangstel.Dit was my 6 de wiel op my vorige Patrol.
Groete Hermi
0823346246
Re: 2003 Patrol rim
Posted: 10 Jan 2010 18:45
by Izak
Hello
Ek bel jou more (Maandag)
IJM
Re: 2003 Patrol rim
Posted: 11 Jan 2010 09:40
by Izak
Hello Hermi
Dit was regtig lekker om jou so oor die foon te ontmoet. Dankie vir die rim en band, sien baie uit daarna om jou persoonlik te ontmoet.
Groete
IJM
Re: 2003 Patrol rim
Posted: 11 Jan 2010 12:34
by Hermi
Hi
Net n plesier. Kyk uit vir jou koms.
Hermi