Page 1 of 2

New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 13:05
by Jerard
:imnewhere: Hello Almal.My naam is Jerard Olivier en ek is vanaf Keimoes in die Noordkaap.Ek is nuut hier op die forum.Ek het al n redelike paar van julle ontmoet op julle duine trip laasjaar by Waterford.Ek was daar met so wit Fj cruiser.Anyhow dit is nou presies waar my agter ent begin juek het en hy moes toe maar gekrap word.Ek het begin soek en uit eindelik op n 1998 Patrol GQ bakkie afgekom wat ek bekom het by David Volskenk.hY HET N td42 ingehaat en het uitgekom met bladvere voor en agter. In die selle asem was ek van die gelukkiges wat van die VK45 motors in die hande gekry het.Ek glo maar net hou Nissan op Nissan of Ford op Ford. My plan met die bakkie is om the whole 9 yards te gaan.EK is tans besig om hom te strip.Alles is al uit vanaf interior tot vensters,Bak af ,Motor uit so ons vorder mooi.Ek gaan n Flat deck Ute bou met die spaarwiel wat op Cross bars agter sit en floating mudgaurds. As ek nou klaar my tires en rims gekry het(35.s en 10j 15inch rims) dan kan ek alles mooi op mock en die bak bou en van daar af die cab losmaak vanaf die body sandblast en strip of so was die plan.Tot Tinus die plan in my kop gesit het om die bladvere uit te gooi en n volle coil setup te hardloop.So nou is ekke weer terug by die begin. Doen eers die suspensie werk.Bou dan die flatdeck volgens dit .Dan haal cab af vanf body en laat spray.As ek so ver kom glo ekke alles sal maklik gaan van daar af.Ek het klaar my adaptop plate en flywheel so dit is maar net vir vasboud tot ons by die volgende kopseer kom wat die magement is. Dan begin die lekker gespeel van di interior en Diflocks voor en agter. Wil graag die LSD uitgooi.Ek sal bietjie fotos post soos ekke gaan angaan en glo my ek sal nog baie help vra.Ek sal nou bietjie fotos Post van hoe ver hy gestrip is en hoe kort ek die Chassis gemaak het.Ek het wel n vermoede ek gaan die chassis nog korter maak as die coil setup eers klaar is.

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 13:18
by iandvl
Baie welkom. Mooi wa daai. Hou asb vir ons op hoogte met hoe die bou vorder. :salute: :salute:

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 13:26
by ricster
WOW.... this is going to be EPIC !!!!

Welcome to the forum!! :thumbup: :thumbup:

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 13:36
by Oetie
Welkom, welkom!

Sien uit om te sien hoe jy met die bou vorder!

:goodpost:

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 14:14
by David M
Welcome..... This is an insane amount of work but will be ridiculously capable when finished.

For anyone else thinking of doing the same or similar it would probably be a lot easier to start with a GQ SUV with coils all round.

Please give detail of what you do to the rear suspension as I would love to change the rear of the "Firetruck" to coils.

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 15:16
by TijmenvdS
Welkom Welkom
Dit lyk rerag mooi :thumbup: :thumbup:

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 17:14
by hugejp
:bravo:

Welcome boet!

Great looking build.

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 18:56
by Peter Connan
Welkom

Die slegte nuus is, die GQ bakkie chassis is heeltemal anders as die kar se chassis. So dit gaan nie so eenvoudig wees om coils daar op te sit nie.

Die maklikste manier sal wees om Dawid te ruil vir 'n "rolling chassis" van 'n nuwer kar, sonder enjin en ratkas dalk. Weet egter nie of hy bereid sal wees om dit te doen nie.

So voorspoed van my kant af.

David, the chassis of the QU pickup is very different from the GQ pickup chassis, so I doubt what he does or doesn't do will be of any real use to you.

From limited crawling underneath, I think the GU car and pickup chassis are pretty nearly the same, so if you can find a rolled chassis (Tommy's perhaps), you can probably use the car's brackets...

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 10 Jul 2018 21:38
by Kagiso II
NaandsĂȘ Jerard en WELKOM hier inni bonnel
.. Ik weet darem waar's Keimoes . Gan gereel;d daar deur op die Richtersveldt Uitreike.. Slaap daar by Dirk op Kalahari Waters oor OF ook soms op Groblershoopp by Sendeling Neels de Waal [Vriende met Deon daar by die Padstal]
Ons gan juis end September weer daai kant toe. Ek wil bikki kom sto en daai monster wat jy bou bekyk [as ik mag]

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 11 Jul 2018 09:23
by offroadbiker
:welcomewave:

Lots and lots of photo's that is a must :oldtimer: