Page 1 of 2
Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 08:09
by RuanTheyse
Goeie more almal
Ek is nuut op die forum. Reeds baie dankbaar vir al die inhoud wat mens hier kan naslaan - dit is baie insiggewend.
Wat 4x4 aanbetref is die Patrol my eerste en is my ervaring maar min, maar almal begin iewers.
Ek attach so paar fotos van my wiele
Mooi naweek vir almal!
Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 08:44
by iandvl
Welkom hierso Ruan. Mooi wa daai.

Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 10:40
by Peter Connan
Welkom Ruan.
Om met 'n Patrol te begin is bietjie van 'n fout, want jy gaan nooit leer om te 4x4 nie.
Die Patrol doen dit alles self. Sit self met die probleem...
Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 11:03
by IanT
Welcome Welcome, Sweeeeeet Patrol that

Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 11:27
by ricster
Welcome to the Patrol family !!!!!
Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 11:39
by Jules
Baie welkom, geniet die samesyn in ons Familie
Shalom
Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 12:10
by Bre
Welkom Ruan!
Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 12:19
by offroadbiker
Welkom

Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 15:48
by hugejp
Baie welkom boet!!
Re: Eks nuut hier...
Posted: 15 Jun 2018 15:58
by Wilkie
Baie Welkom......en dis nog n Petrol
