Page 1 of 1

4.5 gl te koop

Posted: 05 Apr 2018 16:03
by christolemmer
Hi daar

My 1999 Patrol GL 4.5 is in die mark vir R80 000. Die voertuig is nou net gediens.

Die brandstof gebruik het my laat besluit om die Slet te verkoop sy het my goei diens gegee.
Ek wil nou maar n 4x4 koop wat ligter op brandstof is.

Ek sal probeer om n paar fotos te laai,kon dit nog nooit regkry.

Christo 0712252537