Page 1 of 4
NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 25 Feb 2018 21:24
by georgeb
Goeie naand almal
Ek plaas solank hierdie op die agenda.
Oom Mac - bevestig solank met TIQWA en Wolwekloof (
https://www.facebook.com/Wolwekloof-4x4 ... 121671227/), asb.
Alex - sal jy kan handgee?
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 25 Feb 2018 21:44
by Alex Roux
Ek sal kan help, maar is net weg vir twee weke tot 11 April
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 26 Feb 2018 06:43
by georgeb
Alex Roux wrote: ↑25 Feb 2018 21:44
Ek sal kan help, maar is net weg vir twee weke tot 11 April
Kookwater dankie - sal jou op hoogte hou....
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 26 Feb 2018 09:05
by TijmenvdS
Ek sal ook graag die een by woon.
Ek wil graag vir 3 voertuie boek.
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 26 Feb 2018 09:40
by Alex Roux
TijmenvdS wrote: ↑26 Feb 2018 09:05
Ek sal ook graag die een by woon.
Ek wil graag vir 3 voertuie boek.
Tijmen
Dit is fantasties. Dankie vir jou hulp.

Posted: 26 Feb 2018 10:57
by georgeb
1. George B
2. Alex
3. Uncle Mac
4. TijmenvdS
5. TijmenvdS
6. TijmenvdS
Onthou asb om spasie in jou voertuig/voertuie oop te hou sodat die kinders kan saamry.
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 26 Feb 2018 13:03
by Wilkie
Alex Roux wrote: ↑25 Feb 2018 21:44
Ek sal kan help, maar is net weg vir twee weke tot 11 April
where you going for two weeks...dont let me catch you following me around ..????

Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 26 Feb 2018 14:59
by Peter Connan
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 26 Feb 2018 15:02
by georgeb
1. George B
2. Alex
3. Uncle Mac
4. TijmenvdS
5. TijmenvdS
6. TijmenvdS
Moontlik:
Peter C