Page 1 of 2

BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 07:37
by Jules
Hallo allemal

Is hierdie skou die moeite werd ? Die wat al daar was watter dag tussen Saterdag en Sondag is die minste besig ? Mac is jy betrokke by die Bundutec uitstalling ?

Shalom

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 08:05
by offroadbiker
Daar is def baeie beter as die een, ek gaan gewoonlik elke jaar maar die prys wat hulle die uitstallers vra is totaal belaglik so die klein outjies kan dit nie bekostig en daar is bitter min iets nuuts om te sien in my opinie.

Wat is die ingang die jaar? Dit raak ook onbekostigbaar as n uitstappie vir die gesin.....

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 08:25
by Jules
as jy online koop is dit R100 per kop vir grootmense , by hek R120

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 08:30
by offroadbiker
Dus gaan jy R400-R480 spandeer net om in te gaan, dan nog iets om te drink en as jy iets wil eet kyk jy na nog R80 tot R200

So Maklik R600 tot R700 en jy het niks eers gekoop nie, vir n gesin van 4, dis belaglik, maar dis my opinie

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 11:19
by Jules
Ja dit is baie maar ten minste kan mens almal te siene kry en jy hoef nie kruis en dwars deur die Gauties te ry om by n paar ouens uittekom nie , dink ons sal of saterdag of sondag gaan

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 11:30
by Grant
offroadbiker wrote: 07 Feb 2018 08:30 Dus gaan jy R400-R480 spandeer net om in te gaan, dan nog iets om te drink en as jy iets wil eet kyk jy na nog R80 tot R200

So Maklik R600 tot R700 en jy het niks eers gekoop nie, vir n gesin van 4, dis belaglik, maar dis my opinie
:blonde: :blonde: :blonde: :blonde: Just the two of us so I will be going. :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 11:36
by offroadbiker
I will do the one at the Dome and then the best one of them all, the one in Vereeniging on that farm, biggest one with lots to see good food and reasonable entrance.
Outdoor X at Malonjeni Guest Farm

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 14:32
by Kagiso II
Jules wrote: 07 Feb 2018 07:37 Hallo allemal

Is hierdie skou die moeite werd ? Die wat al daar was watter dag tussen Saterdag en Sondag is die minste besig ? Mac is jy betrokke by die Bundutec uitstalling ?

Shalom
Halloooo daa' Jules
Martin het nognie bevestig nie - ek is egter een van di ebitter min mense wat die Flip tent sal hê.
Ek en Dwergie sal les bes die Saterdag gaan inloer assik nie gevra word om met Fliptent te kom nie [dis naby aan Martin hulle so hulle sal waarskynlik sommer self alles behartig]

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 07 Feb 2018 18:55
by Pieter B
Laas jaar by die Outdoor X skou kon jy voor by die hek parkeer as jy 'n Nissan gery het. Die een hoof borg was Star Nissan gewees

Re: BEELD HOLIDAY SHOW 23-25 FEB

Posted: 08 Feb 2018 06:38
by hugejp
Where is this show?

I must admit to not knowing about it...

:redface: