Page 1 of 3
2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 13:32
by georgeb
Goeie middag almal
'n Uiters noukeurig onderhoude en ten volle toegeruste 4.8 kom DV hierdie week in die mark. Ek sal die besonderhede tesame met foto's hier plaas.
Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 13:45
by David M
You are not allowed to tease like this

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 14:35
by hugejp
Torture tactics...
Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 15:35
by Pieter B
Maar George, ry jy nie 'n 2004 model nie???
Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 16:20
by georgeb
Pieter B wrote: ↑07 Jan 2018 15:35
Maar George, ry jy nie 'n 2004 model nie???
Ek doen!
Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 16:23
by hugejp
Jy sien!

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 20:22
by georgeb
georgeb wrote: ↑07 Jan 2018 16:20Ek doen!
Maar, dit is nie myne nie - "nog nie"....
Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 20:24
by David M
Het jy Y62 gekoop?

Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 20:35
by georgeb
Voertuig:
Model : 2004 4.8 GRX SUV
Afstandsmeter : 173513 (soos op 2018-01-07)
Diensrekord : Volledig
Aanwending : Overlanding – nie trails nie
Toestand : Uiters goed tot uitstekend
Eienaar : Johan Joubert
Kontaknommer : Nul Agt 2 Vyf 7 Vier 6 Twee Ses Twee
Eienaarskap : Tweede eienaar
Verbeterings:
Voorbuffer : ARB
Winch
LED kolligte
Suspensie : ARB / Old Man ENU
Bande : BFG AT – nuut – 265/75/16
Snorkel
Masjien : Fase 1 opgradering deur Rob Green – 2017
Kajuit : Bluetooth radio, LED binneliggies, Paneelbord oortreksel, laaistelsel, dubbelbattery gereed
Dakrak : Frontrunner
Agterbuffer : Vervaardig deur Rasper: Swaai-arm vir spaarwiel en jerry kan
Uitsluitings:
• 50 l plastiek waterhouer;
• Jerrykan houers op dakrak;
• Tafel onder dakrak;
• Alu houer – tweede ry sitplekke en “jump seats” ingesluit;
• Awning;
• High Lift domkrag;
• Grafie en yskas.
Prys:
R200, 000.00
Re: 2004 Patrol 4.8 GRX SUV
Posted: 07 Jan 2018 20:37
by georgeb
David M wrote: ↑07 Jan 2018 20:24
Het jy Y62 gekoop?
Hi David - Johan Joubert is looking at a Y62, yes.