Patrol '95 Bumper (voor)

Bullbars, roof racks, suspensions and other accessories relating to vehicle performance
Les
Full Member
Full Member
Posts: 41
Joined: 24 Nov 2009 16:36
Full Name: Les van Rooyen
Nickname: Les
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: 1995 Patrol SGL
Home Language: Afr
Has thanked: 1 time
Been thanked: 2 times

Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Les »

Patrollers
Nuut op hierdie forum.
Lyk na die plek om te wees as jy 'n Patrol ry.
Klomp nuttige wenke al raakgeloop, DANKIE. Die OME opgradering is defnitief eerste op die lys.
Ry maar nog van '95 af 'n std. Patrol

SKREE maar as ek die reëls oortree...

Het 'n LA S.... "bull bar" op. Lyk nie sleg nie, maar die buitenste pype is letterlik mm van die geel liggies. Al gewonder as ek te vinnig ry of die ligte gaan kraak...
patrol bb 1.JPG
patrol bb 1.JPG (43.9 KiB) Viewed 3306 times
Nietemin, sal dit moet laat regmaak(?)- alhoewel ek sedert 2002 al so ry (ja, kom nie baie in die bos met die Patrol nie; weet ook nie hoekom het ek nie LA S destyds gekonfronteer nie).
My oorspronklike voorbumper lankal vir die tuinhulp (mag mens nog se jong?) gegee.
Hoop daar's nog iewers een te koop.
Les
Les
User avatar
Gerrit Loubser
Moderator
Posts: 851
Joined: 07 Apr 2009 04:30
Full Name: Gerrit Loubser
Nickname: Gerrit Loubser
Home Town: Richards Bay
Current 4x4: None
Home Language: Afrikaans
Location: Richards Bay
Been thanked: 11 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Gerrit Loubser »

Les, kyk bietjie na die monteerpunte waar die buffer aan die onderstelbalke vasbout. Ek is redelik seker dat jy sal vind dat die buffer se posisies effens na voor of na agter verstel kan word daar, want die monteergate is nie rond nie, maar langwerpig.

O, en baie welkom hier :thumbup: .
Gerrit Loubser

2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
Les
Full Member
Full Member
Posts: 41
Joined: 24 Nov 2009 16:36
Full Name: Les van Rooyen
Nickname: Les
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: 1995 Patrol SGL
Home Language: Afr
Has thanked: 1 time
Been thanked: 2 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Les »

Dankie, Gerrit.
Sal bietjie gaan loer.
Ek sal graag die pype meer na agter verby die draailigte wil laat skuif om as deflekteerder vir die (onnodige) uitstaan modderskerms te dien.
beste
Les
Les
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Jules »

Hallo Les BAIE WELKOM goed om nog n GQ eienaar hier te hê, hier is n prentjie van my ARB wat ek nou die dag opgesit het en daar is darem n groter spasie tussen die liggie en die bar.
ARB Bullbar op Jules se GQ.JPG
ARB Bullbar op Jules se GQ.JPG (176.43 KiB) Viewed 3291 times
Sal bietjie kyk op myne se gate so ver ek kan onthou was daar nie baie speling gewees wat jy hom vorentoe of agtertoe kon skuif nie

Groete
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Les
Full Member
Full Member
Posts: 41
Joined: 24 Nov 2009 16:36
Full Name: Les van Rooyen
Nickname: Les
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: 1995 Patrol SGL
Home Language: Afr
Has thanked: 1 time
Been thanked: 2 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Les »

Gerrit
Ja, die gate is langwerpig (moet dit seker geweet het...). Probleem is daar is geen speling vir vorentoe verstel nie. Sal die gate langer moet maak.

Jules
Opgemerk daar is 'n paar GQ's op die forum en my kleur op die koop toe ook!
Abri Hoffman het my hoeka moed gegee met al die opgraderings op sy Patrol.
Hou van jou BB. Lyk of jy 16" bande op het(?). Watter vellings (rims) het jy op? Nou die dag by T&W kon ek net 'n prys op aluminium vellings kry. Moet 'n rede wees waarom die oorspronklikes van staal was.
beste
Les
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Jules »

Hallo Les, ek het die standaard rim waarmee die Patrol uitgekom het 15", het BFG 31x10.5 op. Die rims het al een of twee bietjie gelek het dan band afgehaal mooi geskuur en skoongemaak dan gewone "spray paint" aan binnekant gespuit en band oipgesit terwyl verf nog nat is band opgeblaas en die drukking van die lug forseer verf in haarlyn krakies in en siedaar probleem opgelos. Die voordeel van 15" rubber dis nog relatief goedkoop en maklik verkrygbaar in vergelyking met 16" en 17"

Ek wil die volgende nog doen, lae laaistelsel ( Koos gaan my help ) , dakrak en snorkel.

Groete
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Gerrit Loubser
Moderator
Posts: 851
Joined: 07 Apr 2009 04:30
Full Name: Gerrit Loubser
Nickname: Gerrit Loubser
Home Town: Richards Bay
Current 4x4: None
Home Language: Afrikaans
Location: Richards Bay
Been thanked: 11 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Gerrit Loubser »

Jules wrote:...Die rims het al een of twee bietjie gelek het dan band afgehaal mooi geskuur en skoongemaak dan gewone "spray paint" aan binnekant gespuit en band oipgesit terwyl verf nog nat is band opgeblaas en die drukking van die lug forseer verf in haarlyn krakies in en siedaar probleem opgelos.
Eish, Jules. :surprised:
Daardie vellings is gevaarlik. As die band lug verloor beteken dit die kraak is regdeur van binne na buite. Die kraak sal mettertyd groei tot reg rondom die velling en dan kan die wiele letterlik afkom van jou Patrol. Ek weet ek het al vantevore hieroor geneul, maar ek moet dit weer sê. Daardie vellings is 'n veiligheidsrisiko.
Gerrit Loubser

2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
Les
Full Member
Full Member
Posts: 41
Joined: 24 Nov 2009 16:36
Full Name: Les van Rooyen
Nickname: Les
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: 1995 Patrol SGL
Home Language: Afr
Has thanked: 1 time
Been thanked: 2 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Les »

Jules
Ja, moet my stem by Gerrit voeg: velling lelik gekraak op so 120k km: een "speek" en die velling self. Nissan het dit destyds vervang as 'n fabrieksfout waarvan hulle glo bewus was. So, lyk of dit 'n algemene fout op daardie Patrols kan wees.
beste
Les
Les
Les
Full Member
Full Member
Posts: 41
Joined: 24 Nov 2009 16:36
Full Name: Les van Rooyen
Nickname: Les
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: 1995 Patrol SGL
Home Language: Afr
Has thanked: 1 time
Been thanked: 2 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Les »

Jules wrote:Ek wil die volgende nog doen, lae laaistelsel ( Koos gaan my help ) , dakrak en snorkel.
Jules
Hoop jy gaan fotos wys van jou laaistelsel. Noudat die kinders nie meer in die Patrol gesien wil word nie, gaan ek die agterste ry sitplekke permanent verwyder en oorweeg ook 'n laai opset.
Merk ook jou Patrol lyk "gelig". Het jy die OME opgradering ge-(laat) doen?
beste
Les
Les
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: Patrol '95 Bumper (voor)

Post by Jules »

Yebo standaard OME SHOCKS EN COILS
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Post Reply

Return to “18. Vehicle Accessories”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 17 guests