Page 1 of 1
4.5 coils used
Posted: 29 Nov 2017 12:15
by Lean
Ek het n stel voor en agter coils vir n 4.5. Lank terug by Jorrie gekry en nooit gebruik nie. Te ruil vir n bietjie biltong...

Re: 4.8 coils used
Posted: 29 Nov 2017 12:18
by Jorrie
Lean. Dit is 4.5 coils wat ek vir jou gegee het,
Groete
Re: 4.5 coils used
Posted: 29 Nov 2017 20:37
by Lean
Hi Jorrie,
ha ha ek weet

Ek het seker maar 4.8 op die brein
Re: 4.5 coils used
Posted: 01 Dec 2017 13:29
by Louis Nel
Is die 4.5 en 4.8 se onderstel nie die selle nie? ek was onder die indruk dis die selle.
Re: 4.5 coils used
Posted: 01 Dec 2017 13:31
by Tinus lotz
Ja hulle is pas even op die gq 4.5 coils is gewoonlik net bietjie meer op gewerk as die 4.8 sin maar nie altyd nie
Re: 4.5 coils used
Posted: 14 Mar 2018 08:07
by SJC
Lean wrote: ↑29 Nov 2017 12:15
Ek het n stel voor en agter coils vir n 4.5. Lank terug by Jorrie gekry en nooit gebruik nie. Te ruil vir n bietjie biltong...
Het jy nog die?
Hoeveel lift is dit, 2" ?