Page 1 of 3
Nissan Safari double cab
Posted: 27 Jul 2017 17:49
by TIMKEN
My nuwe projek. Kan nie wag om te begin met restorasie en herstel tot volle glorie.
Re: Nissan Safari double cab
Posted: 27 Jul 2017 18:56
by Alex Roux
Sterkte daarmee!
Weet jy of dubbel kajuit Safari bakkies in die fabriek gemaak is, of was dit 'n ombouing?
Re: Nissan Safari double cab
Posted: 27 Jul 2017 19:43
by TIMKEN
Dankie.
Ek weet nie maar volgens vorige eienaar was hierdie Hannes Grobler se voertuig. Bluikbaar ombou toe hy vir Nissan rally gery het. Die eienaar van MAUS het
die bakkie by hom gekoop. Ek weet nie of dit die waarheid is nie maar sal graag wil uitvind. Meskien is daar iemand op die forum wat dit kan bevestig.

Re: Nissan Safari double cab
Posted: 27 Jul 2017 20:36
by hugejp
Daai bakkie is LEGIT!
Re: Nissan Safari double cab
Posted: 28 Jul 2017 06:40
by Tinus lotz
Mooi ga jy hom weer L28 maak?
Re: Nissan Safari double cab
Posted: 28 Jul 2017 07:29
by TIMKEN
Ja. Jy kan mos nie so n ou laddy laat loop op n V8 lexus nie. Dit klink net verkeert en ek is net bang die Toyota ding gee af.

Re: Nissan Safari double cab
Posted: 28 Jul 2017 07:41
by TIMKEN
Please advice.
What would you guys recon i do? Restore body to original speck as a double cab or maybe give it a little muscle around wheel arches bumpers or maybe put the fenders, grill, and doors of the gq on it. I believe whith a veiw nip and tucs it will fit.
Re: Nissan Safari double cab
Posted: 28 Jul 2017 08:23
by SCUBA Patrol
As hy nie standaar MAUS L28 is nie wat is hy dan nou?
Baie mooi bakkie, het lankal gedink om 'n ombouing op 'n nuwer Patrol bakkie te doen, wonder of MENO nog ombouings doen en wat hulle gaan vra?
Re: Nissan Safari double cab
Posted: 28 Jul 2017 08:46
by TIMKEN
Lexus v8 vir nou. Hoop om dit vinnig te verander.
Re: Nissan Safari double cab
Posted: 28 Jul 2017 08:50
by ricster
Because its not a standard factory manufactured vehicle, I would ( in my opinion ) do a little nip and tuck, but only a little just to bulk her up a little and then all is equal in the world