Page 1 of 2

Replacement Bumpers

Posted: 26 Jul 2017 09:07
by Ratau
Ek is op soek na vervaardigers vir "replacement bumpers" vir die 1999 Patrol 4.2 GL Diesel. My Patrol was in 'n botsing van regs agter en dit blyk dat die agter bumper se onderdele en towbar nie meer by Nissan beskikbaar is nie.

Re: Replacement Bumpers

Posted: 26 Jul 2017 09:17
by Michael
Danie, skakel vir summit4x4, hulle maak die BZT bumpers wat by verre die mooiste agter bumpers vir die Patrols vir so R12,000 ek dink.

http://summit4x4.co.za

Re: Replacement Bumpers

Posted: 26 Jul 2017 09:31
by Ratau
Dankie Michael, dit is wat ek gesien het en dit lyk 100%.

Re: Replacement Bumpers

Posted: 26 Jul 2017 10:31
by Ratau
Ek het met Summit geskakel.
Wie het die voorste bumper gebou met die Patrol lazercutting onder die grill? Ek kon nie daardie pos opspoor nie.

Re: Replacement Bumpers

Posted: 26 Jul 2017 10:57
by Tinus lotz
Ratau wrote:Ek het met Summit geskakel.
Wie het die voorste bumper gebou met die Patrol lazercutting onder die grill? Ek kon nie daardie pos opspoor nie.
Is dit nie dalk myne nie?

Re: Replacement Bumpers

Posted: 26 Jul 2017 14:11
by SJC
Ratau wrote:Wie het die voorste bumper gebou met die Patrol lazercutting onder die grill? Ek kon nie daardie pos opspoor nie.
Miskien een van hierdie?

Michael:
Michael Patrol2-2560.jpg
Michael Patrol2-2560.jpg (707.76 KiB) Viewed 5821 times
Mamba:
Mamba1ODP.jpg
Mamba1ODP.jpg (479.29 KiB) Viewed 5821 times
Turbonator:
IMG-20161213-WA0063.jpg
IMG-20161213-WA0063.jpg (270.61 KiB) Viewed 5821 times

Re: Replacement Bumpers

Posted: 27 Jul 2017 12:30
by Ratau
Fanus,

Dit wat ek gesien het is volgens die fotos waarskynlik Michael se Patrol. Wie het al hierdie mooi bumpers gebou?

Ek het die intercooler laag gemonteer en glo die een met die baie gaatjies sal maksimum lug deurlaat. Ek is nog nie oortuig dat my Patrol met 'n winch toegerus moet word nie!

Re: Replacement Bumpers

Posted: 27 Jul 2017 12:41
by hugejp
Ratau wrote:Fanus,

Dit wat ek gesien het is volgens die fotos waarskynlik Michael se Patrol. Wie het al hierdie mooi bumpers gebou?

Ek het die intercooler laag gemonteer en glo die een met die baie gaatjies sal maksimum lug deurlaat. Ek is nog nie oortuig dat my Patrol met 'n winch toegerus moet word nie!

Lees ek reg???

Jou intercooler is voor op gemount??

Hoe het jy die pypwerk laat loop??

Re: Replacement Bumpers

Posted: 27 Jul 2017 14:11
by Michael
Ratau wrote:Fanus,

Dit wat ek gesien het is volgens die fotos waarskynlik Michael se Patrol. Wie het al hierdie mooi bumpers gebou?
Dis eintlik n G Tec bumper wat ek verander het na my smaak. Ek het die voor kant oopgesny en daai "honeycomb" laat lazer cut.
hugejp wrote:
Lees ek reg???

Jou intercooler is voor op gemount??

Hoe het jy die pypwerk laat loop??
JP, was nie maklik nie, maar ja ek wou n front mount he en die pypwerk is n nagmerie

Re: Replacement Bumpers

Posted: 27 Jul 2017 14:16
by Ratau
Michael, nee net ongeveer 15 mm voor die AC Condenser maar heel laag in die bestaande staal deel van die bumper. Dit pas net-net tussen die chassis balke in en die bo kant pas net onder die elektriese waaier van die AC in.