2003 16" RIM
Posted: 19 Jun 2017 14:15
Ek is dringend op soek na 'n ekstra 16" rim vir my 2003 grx.
Wes Kaap
Wes Kaap
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://www.patrol4x4.co.za/
Hi CJ I sent you a pic of the rim to your cellCJ BEUKES wrote:Baie dankie vir julle terugvoer.
Ek wil die rim ook gebruik vir 'n sesde wiel. 'n Seelie sal perfek wees.
NMAD, ek kom die naweek Kaap toe. Wat is jou prys en sal dit moontlik wees om die rim Saterdag by jou op te tel?
My nommer: nul 8 twee ag 0 7 3 drie ag 0