Page 1 of 1

Kaap Patrol meeting

Posted: 17 May 2017 08:15
by Theuhan1
More More

Is daar dalk n Kaap Patrol meeting/trip een van die dae?

Re: Kaap Patrol meeting

Posted: 18 May 2017 17:08
by Bre
Lyk vir my ons Kaapenaars is nie te aktief op die oomblik nie.

Re: Kaap Patrol meeting

Posted: 18 May 2017 17:15
by Theuhan1
Dankie Tog

Ek amper gedink ek is die enigste ou in die Kaap met n Patrol.

Lyk my ek sal maar iets hier in George moet reel dan kan almal maar vir my kom kuier.

Re: Kaap Patrol meeting

Posted: 26 Jun 2017 22:17
by karldDanneberg
Better late than never, Kaapenaar reporting for duty