Page 1 of 1

Datsun safari chassis number

Posted: 20 Mar 2017 11:04
by Pietertal
More Almal

Ek wil raad vra asb ek het n ander Nissan / Datsun safari bakkie gekoop waar sal sy chassis nommer wees op die chassis of is hy net op die plaatjie daar binne die engine bay?

Baie dankie

Re: Datsun safari chassis number

Posted: 20 Mar 2017 11:06
by iandvl
Pietertal wrote:More Almal

Ek wil raad vra asb ek het n ander Nissan / Datsun safari bakkie gekoop waar sal sy chassis nommer wees op die chassis of is hy net op die plaatjie daar binne die engine bay?

Baie dankie
Daar hoort ook plaatjie / gestempel wees op chassis. As ek reg onthou, is dit gewoonlik op bestuurders kant, min of meer by bestuurder se sitplek. Maar ek het dalk die verkeerde kant... :)

Re: Datsun safari chassis number

Posted: 20 Mar 2017 11:10
by Pietertal
iandvl wrote:
Pietertal wrote:More Almal

Ek wil raad vra asb ek het n ander Nissan / Datsun safari bakkie gekoop waar sal sy chassis nommer wees op die chassis of is hy net op die plaatjie daar binne die engine bay?

Baie dankie
Daar hoort ook plaatjie / gestempel wees op chassis. As ek reg onthou, is dit gewoonlik op bestuurders kant, min of meer by bestuurder se sitplek. Maar ek het dalk die verkeerde kant... :)
More

Sal dit in die cab Dan wees of op die chassis by die bestuurder Kant?

Re: Datsun safari chassis number

Posted: 20 Mar 2017 11:20
by iandvl
Pietertal wrote: More

Sal dit in die cab Dan wees of op die chassis by die bestuurder Kant?
On my ~2001 GU, there should be three marking apparently.

1: On plate inside engine bay.
2: On plate riveted to dash (passenger side - visible through windscreen).
3: On chassis around the driver's seat area.

1 and 2 are there on my truck. I took a torch outside and grovelled around under the truck looking for 3. But could not seem to find it. I guess it may be behind one of my rock slider mounting points. However, there is no chance I am going to be removing sliders today to find it. That is an 8 hours job on its own...

I imagine the Safari should be more or less the same.

Re: Datsun safari chassis number

Posted: 20 Mar 2017 11:22
by iandvl