DIY Plat bak
Posted: 03 Feb 2017 09:11
Ek het 'n Safari bakkie gekry en wou nie die bak hou nie. So toe begin ek 'n platbak bou. Eerste probeer slag en dit het maar stadig gegaan.
Is seker te swaar, maar nou weet ek hy is reg vir die moontlike plaas werk ens.
Het die ekstra vet agter op die stert afgesny om sy gat so kort as moontlik te hou en het agter aan elke kant spasie gelos vir die 2x spaarwiel. Wil dit nie onder he nie en gedink ekstra gewig heel agter sal seker help. Roes was baie na die perd 'n boot in en uit die see moes help. Wil nog diamont mesh (met gat vir venstertjie) op kry agter cab. Wil nie kante op sit nie, maar oorweeg pyp werk so halfpad op tot net bo spaar wiele. Gedink dit sal nice lyk en die honde bo hou.
Wat dink julle? Kan doen met nog idees!