Page 1 of 1

3.0 TD Intercooler op OLX

Posted: 11 Jan 2017 06:37
by Ds J

Re: 3.0 TD Intercooler op OLX

Posted: 11 Jan 2017 07:50
by Alex Roux
Dit is nie duidelik vir my wat hier aangaan nie.

Is die die kar of slegs die enjin wat te koop is?

Indien die kar, kan dit doen met meer fotos

Re: 3.0 TD Intercooler op OLX

Posted: 11 Jan 2017 08:16
by Ds J
Daar is 'n paar foto's, kliek net op die enjinfoto.