Page 1 of 1
1200W Invertor R1350
Posted: 10 Nov 2009 17:58
by Engel
I have 60 HTC Industries 1200w modified sine wave invertors 2400W peak available. It will pull a grinder or drill or lots of other things. I have pure sine , bigger and smaller also in stock
Re: 1200W Invertor R1350
Posted: 12 Nov 2009 09:18
by Tjaart
Hallo Herman
Wat is 'n goeie grootte inverter om 'n 40L 220V yskas met te trek van die dual battery af? Ek sal bietjie raa den advies wardeer.
Wat ek beplan is om 40L 220V te koop, en dan met 'n inverter te loop as ek gaan ry. Is dit 'n opsie? Ek kan bv, 'n 40L national lunar 220v kry R2800 nut. Dis darem beter as R8000 vir 12/220v. Laat weet my asb.
Dankie
Tjaart
Re: 1200W Invertor R1350
Posted: 12 Nov 2009 09:33
by Herrie
Ek beplan dieselfde nadat my Danfuss kompressor die gees gegee het. Die ouens soek nou 'n 12de perdekrag 220V kompressor om in te sit en my 1000W inverter behoort hom te kan start.