Page 1 of 3

GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 10 Nov 2009 16:39
by KOOS BEST
Hi , I just about had a shock when I ran into my local Nissan Dealer to enquire about the price of 2 x new gas struts for my bonnet. When its up it will slowly falls down, so I decided to replace it.
Well , the price at Nissan R 1083.40 plus Vat ea, so it comes to R 2470.15 per pair incl Vat, absolutely ridiculous. :naughty:
Walked into Mc Naughtans bought the same struts for R 250.00 per pair incl Vat, how do Nissan warrant their prices on spare parts ? :clap:
Come on Nissan!!!!!
In the pic at the bottom is the new generic type with 500n rating same as the Nissan product on the topImage
Groetnis

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 10 Nov 2009 17:02
by Tjaart
Koos

Ek is baie bly jy het reggekom elders. NISSAN SA is skelms.

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 10 Nov 2009 20:53
by Pieter du Toit
Yes Koos,

Bly om te sien jy het bietjie kop gehou hierso - jong dis darem verre gaande wat die agente vir hul "name brand" parte wil he!! En beste van als is jy sal 9 uit 10 keer vind die Nissan shock kom dalk nog van dieselfde supplier af as die ander een - al verskil is die Nissan een kom in n DOOS wat se "Genuine Nissan Part"!!!

Ridiculious!!!!

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 31 Jan 2010 10:54
by Dungbeetle
Koos
PM my asb die details waar jy daai gas strutts gekoop het, myne is so gaar hulle trek nou die bonnet toe..

Rudolf

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 31 Jan 2010 11:18
by JG Shields
Rudolph,

Silverton Canopy Centre in Pretoria sy prys is dieselfde as wat Koos aandui. Ek gaan hierdie week my nuwe stel daar koop. Ek is seker hulle sal vir jou aanstuur Ellisras toe.

Groete

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 31 Jan 2010 16:20
by G-MAN
Nissan een kom in n DOOS wat se "Genuine Nissan Part"!!!
Ek dink hulle dink ons is n klomp "bokse" :lol:

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 01 Feb 2010 15:20
by Pieter du Toit
Het enige iemand hier in die Kaap al hul bonnet shocks vervang -en indien wel waar is dit aangekoop.

Wil graag myne ook vervang - as my Patrol net bietjie neus af staan wil my bonnet nie meer oop bly nie - en sal mos elke keer toeval wanneer ek my kop binne in die enjinbay het - :lol:

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 01 Feb 2010 17:04
by Maniac
Nou wat soek jy met jou kop daar binne??? :think:

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 01 Feb 2010 22:53
by Kagiso II
NaandsĂȘ Manne en Maninne [ gepraat van IS hier hoegenaamd SWAMBO wat hirri lekker site besoek ???]
As ek mag voorstel - Part Man en van die ander onderdel eouens hou GABRIEL struts aan - Nou , die beauty van die Gabriel strut - jy vat hom na jou naaste BOSCH handelaar en hulle kan hom weer 're-gas' [ek het vir my SANI se agterdeur struts R11.oo betaal vir refil [ja, jy lees reg en ik tik reg ELF Rand] -
Boonop is di eGabriel struts gewoonlik goedkoper as daai swartes ook]
Hoop dit help

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 02 Feb 2010 19:59
by Herrie
Beteken dit nou - as hulle nie "swart" is nie werk hulle beter :lol:

Groete uit Toulouse in Frankryk!!