Page 1 of 5
Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 16:06
by Louis Nel
Hello almal, ek het nou my nuwe visco by Nissan gekoop en opgesit maar lyk my die Patrol kry nogsteeds warm by optraandes.
Ek was vandag Newcastle toe om na daai patrol te kyk wat ge rol het en ja, die heat gage het net net so oor die half gegaan.
Gee al moed op, dit maak my hart sommer seer.
Alles wat ek op die internet lees hoe om te sien of die gasket lek maak my kar nie. Ek virloor nie water nie, my oil cap is nie melkerig nie, my dipstick is skoon..... En wat vir my se dis nie my Head Gasket nie is die fyt dat opad Newcastle toe gebeur daar niks, Heat gage bly net so onder half. Hy begin met sy mooilikheid nadat n mens so 150km ver gery het, dan begin die optraandes hom pla. Ek moet se met die nuwe Visco kool hy bajie vinninger af as wat hy altyd gedoen het.
So ja ek weet nie meer nie.
Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 18:34
by Tinus lotz
Louis
Is jy seker die radiator is skoon onthou jou aircon is voor die radiator so kyk mooi ?
Het jy n shroud om jou fan?
Hoe lyk jou termostat alles reg daar miskien kook en kyk of hy reg werk en mooi oop maak ?
Is jou radiator binne skoon?
Is die waterpomp reg?
Het jy al die dinge seker van gemaak?

Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 19:08
by Peter Connan
As dit nog dke oorslronklikke radiator is, sou ek voorstel jy vervang hom.
Hulle pak mettertyd aan aan die binnekant.
Jy kan probeer om hom paar keer te flush, maar dit help net tot op 'n punt.
Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 19:12
by Louis Nel
Yes Radiator is 100% skoon, ek het juis toe ek die Visco opgesit het sommer deur die Radiator ook gegaan. Sy water flow is bajie sterk, en hy het geen gemors tussen die finne nie.
Ja ek het n Shroud op met spons wat ek opgsit het tussen die Rad en Shroud.
Die Thermostat is een van nissan af so 2 of 3 maande terug, 76.5 is sy spec, of well dis wat Nissan se want ek het hulle my Vin NR gegee en dis die Thermostat wat hulle my gegee het. R470 gewees omtrent.
Dan die water pomp het ek nog nie gecheck nie maar, as ek my cap afhaal en die kar loop kan ek sien hoe die water in radiator mooi flow van regs na links. Dit lyk of hy mooi flow maar miskien kan ek
virkeerd wees. Is daar n manier om die water pomp te toets anders as om in die filler Neck in te kyk of moet hy maar afkom?
Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 19:14
by Louis Nel
Ek het n nuwe rad gekoop van CHE af, Hy is een van daai wat nie oop tubes het soos die standard een nie, dis een wat bietjie dikker tubes het met klein finnietjies binne die tubes om die water meer kaans te gee om af te kool.
Gee die van Fan meer kaans basies, Kan dit die probleem dalk wees?
Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 19:30
by Tinus lotz
Ek glo nie ons almal gebruik tombo se aftermarket radiators .....wat van jou air feul mix ? Is alles mooi reg daar is daar nie n problem met te min air of so iets nie julle het mos ander engine management opgehad ???? Maw asof jy met choke aan ry? As jy verstaan wat ek sĂȘ

Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 19:45
by Louis Nel
Die Spitronics is heeltemal weer uitgehaal, hy loop 100% nissan. Ek moet se wat ek virgeet het, hy het n bietjie Geping opad terug van Newcastle af. So ek neem aan die distributor moet bietjie gedraai word maar ek ken nie van dit nie.
Dis ook my eerste Patrol, ek is nie seker hoe hy moet trek en so aan nie. EK het ook nie n idea hoe om die air fuel mix the check nie, het jy n special took nodig vir dit of hoe maak mens?
Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 20:16
by Peter Connan
As die ignition te ver "advanced" is, sal hy warmer loop. Dit kan dus beide simptome verduidelik.
Laat iemand hom vir jou terug-stel na 5 grade voor TDC.
Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 21:07
by Louis Nel
Ek sal so maak en lat weet, thanks vir die help.
Re: Nogsteeds die overheating probleem
Posted: 07 Oct 2016 21:11
by Wilkie
Louis is jy seker jy het n proper thermostat in ??
Dit moet n dubble acting thermostat wees .As jy jou kar start dan hou die thermo die water in die cyl head om die kar vinnig op werks verrigtings temp te kry ,sodra die water op werks temp is maak die termostaat oop om koue water vanaf die radiator te kry maar maak ook die bypass in die termostaat housing toe en so forseer dit die warm water deur die radiator om af te cool
As dit nie reg is nie bly die warm water in die cyl head en word net warmer
Voorspoed