Page 1 of 4

Which Fridge/Freezer ?

Posted: 30 Oct 2009 08:25
by Jules
Morning All

Koos managed to convince me that buying a Fridge / Freezer is a definite good investment , my question is if you use it once maybe twice a year should one go out and buy the more expensive brands ( NL, Engel, ARB or Waeco ) or should one rather look at ( Kellerman, Snomaster etc ).
Second question - size for family of max 4 ( 40L, 50L,60L or 80L)

I am not interested in the GAS/220V/12V items so that is a no-no

Your experiences good or bad will be much appreciated

Regards
Jules

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 30 Oct 2009 09:54
by Herrie
I'm also looking at the Kellerman Fridge/Freezer Combo.

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 30 Oct 2009 19:18
by Grant
Hi Jules,


I have had a 80lt National Luna in by trailer for 8 years and it has not missed a beat. I also have a 32 lt Engel and again it has run without problems for 4 years.

Both are good fridges. National Luna would be my recomendation. "Proudly South African"


Regards

Grant

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 31 Oct 2009 16:31
by KOOS BEST
Mooi Jules ,Onthou as jy iets wil vries daar in die boendoes is daars net 2 om van te kies .
Engel en NL.(dit is nou 4x4 gebruik hier, nie karavaan park ens gebruik(scottburgh,mosselbaai ens ens nie , dan is almal goed) Kellerman het selfs n 220v vrieskaste ook, teen half die prys as die 12v tipes. Kellerman,12v se betroubaarheid is nog nie bewysnie. :mytwocents:
Engel het die beste tipe kompressor , n "Sawufuji swing motor" se betroubaarheid is legendaries, baie meer effektief as n Danfoss kompressor wat NL en ander gebruik. Ek gaan natuurrlik pakslae kry hieroor maar dit is n feit.Verder is Engel nie vlekvrye staal nie , so hy wys roes (oppervlakkig)maar soos enige ding moet jy jou vinger daarop hou. Die ander punt van Engel , die yskaste is nie so goed geinsolleer soos die ander tipies nie , maw het baie dunner wande ens. Daars natuurlik geinsoleerde omhulsels wat jy kan koop.
NL , ook n baie goeie koop. Danfoss kompressors ook goed, NL yskaste is beskikbaar in vlekvrye staal, het beter insolasie as Engel.Het ook n beter mandjie sisteem.
Die geveg om die minste kragverbruik is ook debateerbaar, Daars n "shootout" op 4x4forum. Kyk gerus. Engel is daar die wenner na al die yskaste onderwerp is aan dieselfde toestande.
Grootte, dit is persoonlik. Ek vind die 40 lt groottes vir my die mees prakties. Een mens kan dit gemaklik rondskuif en dra, en dit pas enige plek. Die 60lt en groter is n bietjie lomp en neem baie meer pakplek.Die 40 lt werk ook beter op n glyraam, want die deure skarnier op die sykante nie agter nie.
O ja , shop rond, pryse verskil baie van winkel tot winkel.
Op die oomblik weet ek n duik winkel iewers aan die Rand het die beste pryse op Engel yskaste, die naam het my nou ontneem.

Jules, ek se altyd vir my vriende ens , as jy die beste kamptoerusting ding wil koop , koop n 12 v yskas , daarna koop jy die res.
Die effektiwiteit van die goed is "awesome", jy stop in die Kalahari, 42grade en jou bier na jy hom knak stoot so n sagte ysskuim bo-uit, wil jy nou beter!!!!!
Hemel op aarde!!!

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 02 Nov 2009 10:48
by Jules
Thanks Koos, het die naweek Loftus toe gegaan en n vriend van my se 50L WAECO geleen om te kyk hoie hy werk ens. Soos jy sĂȘ dit was lekker om in Bethal te stop en n yskoue bier te drink en die volgende dag ook jou voggies yskoud te bedien. Het nie so erg baie plek opgeneem nie. My swaer het vir hom n SNOMASTER 55L gekoop (R4K), heelwat meer bonkig as die WAECO en die Snomaster is ook n plastiekerige 220V/12V met n beskermings cover.
Bou kwaliteit nie te sleg nie sal sekerlik nie stampe en stote so goed hanteer soos n SS eenheid nie.

Sal maar nader aan Kersfees kyk vir "specials"

Groete
Jules

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 02 Nov 2009 11:32
by Rittelin
Sal maar nader aan Kersfees kyk vir "specials"
Ja, doen dit! :wink: ODW se xmas specials behoort teen einde Nov uit te wees!

Ek nou al 4-5 jaar met my 50L Waeco. VERY happy!! :thumbup:

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 11 Nov 2009 10:27
by Stefan
Ek het die 52l NL weekender en dit het perfek gewerk vir ons afgelope Kgalagadi trip. Die temperatuur is verstelbaar so ons het die NL as 'n vrieskas gebruik en 'n coolerbox as 'n yskas. Die 52l is ook vir ons die ideale grootte aangesien ek dit alleen in en uit moet laai.

(Die grootste rede was seker dat ek dit by Makro met my eBucks kon gekoop het :biggrin:)

Vlekvrye staal is nie vir my 'n issue nie. 'n NL cover is omtrent R500 wat heelwat minder is vir die preme wat mens vir 'n vlekvrye staal afwerking betaal.

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 11 Nov 2009 10:44
by Jules
Wonder of Makro ook GREENBUCKS van Nedbank aanvaar?

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 11 Nov 2009 13:41
by tour de frans
Ek ken nie die kaste waarvan julle praat nie maar dankie vir al die inligting.Ek is ook in die mark om een te koop.Hoe is n minus 40?dankie
Frans

Re: Which Fridge/Freezer ?

Posted: 16 Nov 2009 14:13
by Jules
Outdoor Wharehouse SPECIALS are out, WAECO CF50 down with R1000, selling now for R 5700. Kellerman/ Snomaster 60L selling for same. Both come with covers, Both 3 year warranty, Waeco has Danfoss Compressor and Kellerman/Snomaster runs a copy Danfoss compressor.

Die vraag is nou WATTER een, want ENGEL en NL is net te duur vir hierdie boontjieteller

INSETTE sal waardeer word

Groete
Jules